Oom Paul Staan Sterk

Posted by Paul Joubert on Wednesday, September 2, 2015 Under: Afrikaans: Gedigte
'n Eeu lank staan Oom Paul
sterk met sy luitenante
Terwyl die satan planne smee
met al sy swart gesante

Deur die dol demokrasie
die telerskompetisie
Wag hy daar geduldig
vir 'n nuwe rewolusie

Die Boere hys die Vierkleur
weer oor die duister hel
En die swart soldaat val agteroor 
soos Siener dit voorspel

In Pretoria brand 'n Lig
en ons almal kom daar saam
Op Kerkplein staan die Boerevolk
weer op in God se Naam!

© Advokaat Mila Fourie

In : Afrikaans: Gedigte 


Tags: oom paul staan sterk  afrikaanse gedigte  advokaat mila fourie 
www.myvolk.co.za Logo