Nebukadneser

Posted by Paul Joubert on Wednesday, October 14, 2015 Under: Woord van die Week
(bottel met 'n inhoudsmaat van 15 liter)

Genoem na die Ou-Testamentiese koning van Babilon, Nebukadneser (c.630 - c.561) vC,  die gedugste heerser van die Chaldeeuse dinastie van Babilonië wat in die Bybelboek Daniël vermeld word. Die opera Nabucco van Guiseppe Verdi is op die verhaal van Nebukadneser gegrond. 

In : Woord van die Week 


Tags: nebukadneser  koning van babilon  chaldeeuse dinastie  babilonië  daniël 
www.myvolk.co.za Logo