Love hy is mos blind

Posted by Paul Joubert on Tuesday, August 27, 2013 Under: Afrikaans: Gedigte

oraait young lovers, nevermind

Young lovers, nevermind

Love net young lovers

Moenie care nie,

Kos alles ko tog op 'n end

Life?

'Is 'n sinkplaat ma, 'it word yt gepluk

Easy.

Deurie bulldozers of assie wind ruk

So love young lovers 

Love ma net

Love ma net en moenie care nie

Love ma net en nevermind

Love hy is mos blind. 

Adam Small


In : Afrikaans: Gedigte 


Tags: adam small  love hy is mos blind  afrikaanse gedigte  gedigte 
www.myvolk.co.za Logo