Bluetooth

Posted by Paul Joubert on Thursday, October 8, 2015 Under: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Bluetooth ( handelsnaam van 'n standaard vir kortgolf draadlose verbinding tussen selfone, rekenaars en ander elektroniese toerusting).

Genoem na Harald Blatand (c.910-987), 'n Wikingkoning wat Denemarke en Noorweë met mekaar verenig het - dus simbolies van die elektroniese vereniging van toerusting. (Bluetooth is 'n vertaling van Blatand). 

In : Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom 


Tags: bluetooth  kortgolf draadlose verbinding  harald blatand  noorweë 
www.myvolk.co.za Logo