Bakermat

Posted by Paul Joubert on Thursday, November 26, 2015 Under: Woord van die Week
Jerusalem is die bakermat van die Christelike Kerk. [Dis waar dit begin het.]

'n Bakermat was 'n mandjie waarin die baker (die vrou wat 'n pasgebore baba versorg het) die kindjie op haar skoot, voor die vuur, versorg het. 

In : Woord van die Week 


Tags: bakermat  christelike kerk  jerusalem  woord van die week  afrikaanse taal 
www.myvolk.co.za Logo