Amnestie

Posted by Paul Joubert on Monday, September 28, 2015 Under: Woord van die Week
(kwytskelding van straf as gevolg van 'n misdaad opgelê).

Genoem na die moeder van die Muses, Mnemosune, die godin van die geheue of herinnering. Die toepassing is dat by amnestie alle skuld nie net vergewe word nie, maar teoreties ook vergeet word.

Die Aap in jou Koffie
Afrikaanse Eponieme van A tot Z
Anton F. Prinsloo
ISBN978-1-86919-463-5


In : Woord van die Week 


Tags: amnestie  die aap in jou koffie  afrikaanse eponieme  anton f. prinsloo  moeder van die muses  mnemosune 
www.myvolk.co.za Logo