My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male libido boosters
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Bewaar van Siekte

Jare gelede het 'n Sendingskool in Palestina 'n wonderlike ondervinding gehad.

Juffrou Parsons, 'n Christen dame, het daar skool gehou en sy was baie lief vir die dogtertjies wat na haar skool toe gekom het.

Eendag het daar tyding gekom dat die gevreesde siekte - cholera - in die dorp uitgebreek het en dat baie mense reeds gesterf het.

Die onderwyseres het nie geweet wat om te doen om die lewens van die meisies te red nie. Daar was geen dokters om haar te sê wat om te doen as hulle die siekte sou kry nie. Omdat sy nie geweet het wat anders om te doen nie, het die onderwyseres na Jesus gegaan met haar moeilikheid, wat is Hy dan nie die Groot Geneesheer nie? Sy het Hom gevra om die sendingskool te bewaar, want dit was tog mos Sy skool.

Sy het die meisies toe vertel van die gevaar waarin hulle verkeer het. Hulle het saam die 91ste Psalm gelees - hulle het dit elke more en elke aand gedoen solank die siekte aangehou het.

Weet julle wat daardie pragtige Psalm sê?

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

"Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal vir die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes. Hy sal jou dek met sy vlerke en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is 'n skild en 'n pantser. Hy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie, vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie! Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand - na jou sal dit nie aankom nie. Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien. Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie. Ps 91:1-10.

Die plaag het erger geword, die arm mense in die omliggende dorpies het by die honderde gesterf. Maar daar in die sendingskool was die onderwyseres en die meisies veilig, want hulle het aanspraak gemaak op die belofte "geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie".

Jesus het Sy belofte gehou. Nie een van die meisies is aan die plaag dood nie, want hulle het die Here hulle toevlug gemaak en op Hom vertrou.

'n AANDGEBED

"Here, ek dank U dat U my die hele dag so bewaar het.

Bewaar my ook gedurende die nag,

Dat ek weer die lig van 'n nuwe dag mag aanskou.

Neem alle boosheid uit my hart weg,

Ek vra dit alles in Jesus Naam."

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >