My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Gedigte in Afrikaans Ballade op die dronkparty

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon



Female and Male Libido Boosters
Afrikaanse Gedigte

Ballade op die Dronkparty

Jou oë sing 'n ou verhaal

Van goud wat teen die reënboog lê;

en sal jou lippe teen my lip

'n onvertelde teerheid sê?

Pols jou vingers aan my pols 

Die boodskap wat die bloed begryp?

Van wildebessies ryp.

Wie het die ronding van jou vlees

So soepel om die been gedraai?

En watter heuwels en vallei

Die wit mis van jou tabberd toegewaai?...

Een het my om haar lag verlei,

Een, om haar trots, versaak;

En ek, tussen verwyt en leed,

Al dronker aan die drink geraak...

Die liefde is die bitter glas,

die droë glas, die donker glas;

Die liefde is die naverdriet

Wat in die hart se holte pas. 

G.A. Watermeyer


Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Poësie (vanaf Grieks poiesis – ποίησις – wat "maak" of "skep" beteken, meer spesifiek, die skep van poësie) of digkuns (vanaf Latyn "dictâre" – wat "om op te skryf" of "om saam te stel" beteken, in Middelnederlands "dichten" - "om te dig") is 'n litirêre kunsvorm wat van estetiese en ritmiese eienskappe of vermoëns van 'n taal gebruik maak – soos eufonie , klanksimboliek en metrum – vir die vooropstelling van betekenisse addisioneel tot, of in die plek van, prosaies ooglopende betekenisse.

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >