My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Boererate

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Boererate

Aartappels

'n Bietjie melkpoeier maak die aartappels mooi donsig.

  • 'n Gerasperde ui gee 'n besonderse smaak aan kapokaartappels.

  •  Aartappels braai baie mooi bruin as dit eers in meel gerol word.

  •  Giet slaaisous oor terwyl die aartappels nog lou is en dit trek in die aartappels in.

  •  Gooi 5ml melk in 'n kastrol waarin jy aartappels kook. Dit voorkom dat dit kleur verloor.

  •  Kapokaartappels is lig en sag as 'n knippie bakpoeier bygevoeg word.

  •  Kook aartappels in twee dele melk en een deel water om dit smaakliker te maak.

  •  Laat aartappels vir 30 minute in melk lê om mooi bruin te bak.

  •  Om te verhoed dat aartappels uitloop plaas jy 'n vars groen appel by dit.

  •  Voeg 'n bietjie gerasperde suurlemoenskil by aartappelslaai vir 'n pikante smaak.

  •  Voeg eetlepel asyn by olie waarin aartappelskyfies gebak word. Dit maak skyfies bros en die olie skuim nie.

  •  Voeg 'n vleisekstrakblokkie in die olie waarin aartappelskyfies gebak word vir 'n heerlike geur.

  •  Voeg suurlemoensap by die water as jy 'n aartappel met skil en al kook. Die aartappel sal wit wees en jou potte sonder vlekke

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Boererate (enkelvoud boereraat) is meestal ou Afrikaanse huismiddels of medisyne wat gewin word uit aftreksels van kruie of slagafval. Dit was veral in swang in die ou dae toe dokters nog skaars was en apteke vir plase te ver weg was.


Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >