My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Afrikaanse Akronieme

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon



Female and male libido boosters

A Akronieme

A

a. aan; annum 

a. (ook art.) artikel

A ampère

Å ångström

A1, A2, A3, ens. Kodes ter aanduiding van papiergrootte

a.a. afskrif aan, afskrifte aan

AA Automobiel-Assosiasie; Alkoholiste Anoniem; aftree-annuïteit

AAK Algemene Armesorgkommissie

aanb. aanbod

aand. aandeel

aanget. aangeteken, aangetekende

aanh. aanhaling; aanhangsel

aank. aankoms

aanm. aanmerking

aansl. aansluitend, aansluitende; aansluiting

aant. aantekening; aantonend, aantonend

aanvr. aanvraag

aanw. aanwysing; aanwysend, aanwysende; aanwyser

aanw.vnw. aanwysende voornaamwoord

aardk. aardkunde; aardkundig, aardkundige

aardr. aardrykskunde; aardrykskundig, aardrykskundige

a.asb. (ook antw.asb.) antwoord asseblief

ab. afgebring

a.b. aan boord

AB afleweringsbrief; Algemeenbeskaafd, Algemeenbeskaafde

ABASA Engelse akroniem vir Vereniging vir die Bevordering van Swart Rekenmeesters in Suid-Afrika

ABC  (ook abc)  alfabet

abl. ablatief

ABM antiballistiese missiel

ABO Anglo-Boereoorlog

abs. absoluut, absolute

ABSA (ook Absa) Engelse akroniem vir Vereniging vir die Bevordering van Swart Rekenmeesters in Suid-Afrika

abstr. abstrak, abstrakte

ABV afstandbeheerde voertuig; afstandbeheerde vliegtuig

Ac simbool vir aktinium (element)

AC Anno Christi (van die Christelike tydrekening, in die jaar van Christus)

ACDP African Christian Democratic Party

ACVV Afrikaanse Christelike Vrouevereniging

a.d. aan die; a dato (vanaf datum); ante diem (voor die dag)

ad. adagio (stadig, sag, bedaard, in musiek)

AD Anno Domini (in die jaar van ons Here, dieselfde asn.C.)

AD (ook adj.dir.) adjunkdirekteur

adb. adelbors

ADC aide de camp, ook aide-de-camp (persoonlike adjudant van ’n hoë offisier of vorstelike persoon)

ADG adjunk-direkteur-generaal

a.d.h.v. aan die hand van

ad inf. ad infinitum (tot in die oneindige)

adj. adjektief; adjektiwies, adjektiwiese

adj.dir. (ook AD) adjunkdirekteur

adj.min. adjunkminister

adjt. adjudant

ad lib. ad libitum (na goedvinding)

ad loc. ad locum (op die aangehaalde plek)

adm. admiraal

admin. administrasie; administratief, administratiewe

adv. advokaat; advies; adverbium; adverbiaal,  adverbiale

ad val. ad valorem (volgens waarde)

advis. adviseur

advt. advertensie; adverteerder

AE astronomiese eenheid

aet. aetis (in die ouderdom van, oud)

afb. afbeelding

afd. afdeling

afdb. afdelingsbestuur

aff. affiks

afh. afhanklik, afhanklike

afk. afkorting

afl. aflewering; afleiding

AFP Agence France-Presse (persagentskap gesetel in Frankryk)

Afr. Afrikaans (die taal); Afrika; Afrikaans, Afrikaanse (van of uit Afrika)

Afr. en Ndl. Afrikaans en Nederlands

afs. afsender

Ag simbool vir silwer (element)

AG adjudant-generaal; advokaat-generaal; administrateur-generaal;

agb. agbare

AGS Apostoliese Geloofsending

agterv. (ook av.) agtervoegsel

a.g.v. as gevolg van

AHI Afrikaanse Handelsinstituut

a.i. ad interim (waarnemend; vir die tussentyd)

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

AIO Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling

AJV algemene jaarvergadering

akad. akademies, akademiese

Akad. Akademie

akk. akkusatief

akku. akkumulator

aks. akseptasie; aksepteer

al. alias (anders, met die ander naam); alinea (nuwe reël in drukwerk, deel wat met ’n nuwe reël begin)

Al simbool vir aluminium (element)

alg. algemeen, algemene; algebra; algebraïes, algebraïese

allo. allegro (vinnig, vrolik, lewendig in musiek)

ALV Afrikaanse Letterkundevereniging

alm. alarm

alv. alveolêr, alveolêre

ALW algemene literatuurwetenskap

Am simbool vir amerikium (element)

Am. Amos (Bybelboek)

AM amplitudemodulasie

AMDG ad majorem Dei gloriam (vir die groter glorie van God)

Amer. Amerika; Amerikaans, Amerikaanse

ammu. ammunisie

AMV afwesig met verlof

anal. analise; analogie

anat. anatomie; anatomies, anatomiese

ANC African National Congress

and. andante (gematig, langsaam in musiek)

Angl. Anglikaans, Anglikaanse

Angl. (ook angl.) Anglisisme; Anglisisties, Anglisistiese (of anglisisme; anglisisties, anglisisties)

anon. anoniem, anonieme

anorg. anorganies, anorganiese

ant. antoniem; antonimies, antonimiese

antropol. antropologie; antropologies, antropologiese

antw. antwoord

antw.bet. antwoord betaal, antwoord betaalde

ao. (ook AO) adjudant-offisier

Ao. anno (in die jaar)

AOTH Algemene Ooreenkoms oor Tariewe en Handel

AP Associated Press (’n internasionale persagentskap)

APK Afrikaanse Protestantse Kerk

app. appellant

appl. applous; applikant; applikasie

Apr. April

aq. aqua (water)

Ar simbool vir argon (element)

AR appèlregter

Arab. Arabië; Arabies; Arabiese

aragnol. aragnologie; aragnologies, aragnologiese

Aram. Aramees, Aramese

arb. arbeid; arbeider

arg. argaïsme; argaïes, argaïese; argaïsties, argaïstiese

Arg. Argentinië; Argentyns, Argentynse

argeol. argeologie; argeologies, argeologiese

argit. argitektuur; argitektonies, argitektoniese

Arm. Armenië; Armeens, Armeense, Armenies, Armeniese

art. artikel; artillerie

as attosekonde

as. aanstaande

As simbool vir arseen (element)

As. Angel-Saksies, Angel-Saksiese

ASA Atletiek Suid-Afrika

asb. asseblief

ASB Afrikaanse Studentebond

ASCII American Standard Code for Information Interchange

 (Amerikaanse standaardkode vir die uitruiling van inligting)

ASK Algemene Sendingkommissie; Algemene Sinodale Kommissie

ass. assessor; assosiaat

Ass. Assirië; Assiries; Assiriese

asst. assistent

asst.sekr. assistentsekretaris

assur. assuransie

AST Atlantiese Standaardtyd

astrol. astrologie; astrologies, astrologiese

astron. astronomie; astronomies, astronomiese

a.s.v. (ook ASV) alle soorte vrag

ASV afwesig sonder verlof

At simbool vir astaat (element)

ATA Afrikaanse Taalatlas

ATKV Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging

atl. atletiek

atm. atmosfeer (waar verwys word na die gasomhulsel om die aarde); atmosferies, atmosferiese

attr. attributief, attributiewe

ATW algemene taalwetenskap

Au simbool vir goud (element)

AU Afrika-unie (voorheen die OAE of Organisasie vir Afrika-eenheid)

Aug. Augustus

Austr. Australië; Australies, Australiese

av. (ook agterv.) agtervoegsel

AVB algemene verkoopbelasting

avdp. avoirdupois (handelsgewig, Franse woord uitgespreek awoeaarduupwa)

a.w. aangehaalde werk

AWA agterwielaandrywing; alwielaandrywing

AWB Afrikaner-Weerstandsbeweging

AWS Afrikaanse woordelys en spelreëls

AZAPO (ook Azapo) Azanian People’s Organisation

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >