Sing maar jou swanesang. Dit is verby met jou. Dit word aanvaar dat 'n swaan slegs 'n geluid maak net voordat hy doodgaan.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1