# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 
SA Topsites ::
Dit mag dalk 'n bygeloof wees, maar het al drie van die persoon se kinders gehelp. Vra 'n ander persoon (nie van die huismense nie) om al die vratte te tel terwyl sy of hy met die vinger op elkeen druk. Dan neem hy 'n garedraad en vir elke vrat maak hy 'n knoop in die garedraad sonder dat jy weet waar of wanneer. Soos die garedraad dan verweer, of wat ook al, so verdwyn die vratte.