# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 
SA Topsites ::
Gebruik ou T-hemde om ruite mee skoon te maak. Die materiaal vorm nie wolletjies nie. Voeg twee eetlepels asyn by die water vir silwerskoon vensters. Vir vensters sonder enige strepe, vensters wat glinster, gebruik helfe water, helfte wit asyn. Droog die vensters met 'n sagte doek af. Ou koerantpapier is uitstekend om vensters mee blink te poleer. Gebruik vertikale hale wanneer jy jou vensters aan die buitekant was en horisontale hale binne. Sodoende kan jy sien watter kant strepe maak. Moet nie jou vensters op 'n sonnige dag was nie. Dit maak dan makliker strepe.