# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie


Vat jou goed en trek Ferreira

Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek!

Agter die bos is 'n klompie perde, vat jou goed en trek!

Swaar dra al aan die een kant,

Swaar dra al aan die een kant,

Swaar dra al aan die een kant,

Vat jou goed en trek! 

Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek!

Agter die berg is 'n klompie perde, vat jou goed en trek!

Swaar dra al aan die een kant,

Swaar dra al aan die een kant,

Swaar dra al aan die een kant,

Vat jou goed en trek! 

Vat jou goed en trek Ferreira, Vat jou goed en trek!

Agter die bult is 'n klompie perde, vat jou goed en trek!

Swaar dra al aan die een kant,

Swaar dra al aan die een kant,

Swaar dra al aan die een kant,

Vat jou goed en trek! 
SA Topsites ::

Vat Jou Goed En Trek Ferreira.mp3