# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Ou Koos sit in 'n kroeg en bestel 'n dop...Teen die muur sien hy 'n bordjie wat lees:
"Kaastoebroodjies: R10.00
Chicken Mayo: R15.00
Draadtrek: R20.00"

Hy roep die sexy blonde kroegmeisie nader en vra:"Is jy die een wat die draadtrek doen?"
"Ja," antwoord sy terwyl sy haar ogies in Koos se rigting fladder en hom 'n sexy smile gee.

"Nou gaan was jou hande; ek wil 'n kaastoebroodjie hê!" 27.08.2017

Afrikaanse spotprente, Afrikaanse spotprent, Spotprente, Spotprente in Afrikaans

1.

Koos stap eendag by die Apteek in en vra of hulle nie swart kondome verkoop nie? 

"Jammer meneer, maar hul vervaardig nie eens swart kondome nie. Maar hoekom wil jy nou juis swart hê?" vra die assistent.

"Man, die saak staan eintlik so, sê Koos. "My beste pêl is oorlede en ek sal net graag met sy vrou wil gaan simpatiseer."

2.

Koos word gearresteer vir dronkbestuur deur 'n vroulike polisie beampte. Sy noem dit vir hom dat enige iets wat hy sê teen hom gehou mag word. 

Koos skree onmiddelik: "Tiete!!" 

3.

Van der Merwe tel 'n Engelse girl in die bar op. Hy vra: "Your place or mine?" Waarop sy antwoord. "I'm on my menstrual cycle."

Koos sê: "Dis niks! Ons gooi hom sommer agter op die bakkie!" 

4.

Koos se motor wat kruis en dwars oor die pad ry word deur 'n verkeersman afgetrek. "Waar was u meneer?" vra die verkeersman.

"Innie (hik) kroeg", sê Koos.

"Hoeveel het u gedrink? vra die verkeersman.

"Kan nie onthou nie maar dit was (hik) 'n hele paar", sê Koos.

"Besef u dat u vrou uit die motor geval het so 'n paar blokke terug?" vra die verkeersman. 

"Dank die hemele" sê Koos verlig, "ek (hik) dog ek het doof geraak." 

5. 

Koos se vrou roep hom baie benoud: "Koos! Koos! Kom help!!! Hier is 'n by wat my wil steek!"

Koos skree terug: "Sê  net vir hom jy is moeg en jy het 'n hoofpyn!"

6.

Onderwyser: "As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?"

Klein Jannie vd Merwe: "Sewe,meneer."

Onderwyser: "Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?"

vdMerwe: "Sewe." 

Onderwyser: "Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee appels, en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?" 

VdMerwe: "Ses."

Onderwyser: "Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?"

VdMerwe: "Sewe!" 

Onderwyser: "Hoe op aarde kom jy by sewe uit?

VdMerwe: "Ek het al 'n hasie by die huis, meneer!"

7.

Mike en Kallie sit en kuier in die kroeg. Hulle is goed geswaai. Skielik is daar 'n kragonderbreking en die ligte gaan uit. Dit is NAG-donker.

Mike sê vir Kallie: "Daar k@k altwee my oë nou gelyk!"

 11.

Onderwyser: "As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?"

Klein Jannie vd Merwe: "Sewe,meneer."

Onderwyser: "Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?"

vdMerwe: "Sewe." 

Onderwyser: "Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee appels, en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?" 

VdMerwe: "Ses."

Onderwyser: "Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?"

VdMerwe: "Sewe!" 

Onderwyser: "Hoe op aarde kom jy by sewe uit?

VdMerwe: "Ek het al 'n hasie by die huis, meneer!"

12.

Afrikaanse Juffrou vra die klas: "Klas, wat beteken dit as iets uit die oude doos uit kom?


Klein Vd Merwe: "Juffrou, kan dit dalk 'n laatlammetjie wees?"


13.


Ou Koos sit in 'n kroeg en bestel 'n dop...Teen die muur sien hy 'n bordjie wat lees:
"Kaastoebroodjies: R10.00
Chicken Mayo: R15.00
Draadtrek: R20.00"

Hy roep die sexy blonde kroegmeisie nader en vra:"Is jy die een wat die draadtrek doen?"
"Ja," antwoord sy terwyl sy haar ogies in Koos se rigting fladder en hom 'n sexy smile gee.

"Nou gaan was jou hande; ek wil 'n kaastoebroodjie hê!"