Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap
*soos gewysig deur Gazette 43381 van 1 Junie 2020 Covid-19 Ramp
Heropening van Skole 8 Junie 2020:
Graad 7, Graad 12
6 Julie 2020:
Graad 1, 2, 3, 6, 10 en 11
3 Augustus 2020:
Graad 4, 5, 8 en 9
Eerste Kwartaal
15 Januarie 2020 - 20 Maart 2020
Tweede Kwartaal
31 Maart 2020 - 12 Junie 2020
*8 Junie 2020 - 7 Augustus 2020 COVID
Derde Kwartaal
7 Julie 2020 - 18 September 2020
*12 Augustus 2020 - 23 September 2020 COVID
Vierde Kwartaal
29 September 2020 - 2 Desember 2020
*5 Oktober 2020 - 15 Desember 2020 COVID
2020 Kalender
1 Januarie 2020 Nuwejaarsdag
21 Maart 2020 Menseregte Dag
10 April 2020 Goeie Vrydag
13 April 2020 Familie Dag
27 April 2020 Vryheidsdag
1 Mei 2020 Werkersdag
16 Junie 2020 Jeugdag
9 Augustus 2020 Vroue Dag
24 September 2020 Erfenisdag
16 Desember 2020 Rekonsiliasie
25 Desember 2020 Kersdag
26 Desember 2020 Welwillendheid
1 Januarie 2020 Nuwejaarsdag
Nuwejaarsdag
14 Februarie 2020 Valentyndsdag
Valentynsdag
21 Maart 2020 Menseregte Dag
Menseregtedag
6 April 2020 Van Riebeecksdag*
Van Riebeecksdag
10 April 2020 Goeie Vrydag
Goeie Vrydag
13 April 2020 Familie Dag
Paas Maandag
27 April 2020 Vryheidsdag
Vryheidsdag
1 Mei 2020 Werkersdag
Werkersdag
10 Mei 2020 Moedersdag (Sondag)
Moedersdag
31 Mei 2020 Republiekdag*
Republiekdag
16 Junie 2020 Jeugdag
Jeugdag
21 Junie 2020 Vadersdag (Sondag)
Vadersdag
9 Augustus 2020 Vrouedag
Vrouedag
24 September 2020 Erfenisdag
Erfenisdag
10 Oktober 2020 Krugerdag*
Krugerdag
16 Desember 2020 Rekonsiliasie*
Geloftedag
25 Desember 2020 Kersdag
Kersdag
26 Desember 2020 Welwillendheid
Welwillenheidsdag
Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.
RACHEL DE BEER
Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843
Die donker berge lê wit
In die sneeu van die nagtelike
weer.
Twee kinders skrik uit lit
want hul kalfie kom nie weer.
Die pad het hul verloor.
Dis koud en Japie huil!
Rachel het dus geboor
In 'n miershoop vir hom te skuil.
Sy druk hom in sy fles;
Sy gee hom haar kledy.
Haar lyfie sluit die nes,
Sodat hy nie moet ly!
Die soekers dring daarheen -
Racheltjie is wit en styf.
Japie krimp ineen -
Daar's nog lewe in sy lyf!
Sy't nooit 'n ma geword.
Maar sóós Rachel van ouds tot
Volksmoeder gegord
Weens 'n hart en siel des gouds!
© Peter Cohen Hamburg