# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap

Eerste Kwartaal 

17 Januarie 2018 - 28 Maart 2018  

Tweede Kwartaal 

10 April 2018 - 22 Junie 2018  

Derde Kwartaal 

17 Julie 2018 - 28 September 2018

Vierde Kwartaal 

09 Oktober 2018 - 12 Desember 2018 

Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.  

1 Januarie 2018   Nuwejaarsdag 

Nuwejaarsdag

Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie

21 Maart 2018    Menseregte Dag 

Menseregtedag

30 Maart 2018  Goeie Vrydag

Goeie Vrydag

2 April 2018  Familie Dag

* Paas Maandag

6 April 2018 Van Riebeecksdag* 

* Van Riebeeckdag

27 April 2018   Vryheidsdag

Vryheidsdag

1 Mei 2018    Werkersdag

Werkersdag

Moedersdag    Sondag, 6 Mei 

31 Mei 2018    Republiekdag*

* Republiekdag 

16 Junie 2018     Jeugdag

Jeugdag 

Vadersdag Sondag, 18 Junie

9 Augustus 2018    Vrouedag 

Vrouedag

24 September 2018    Erfenisdag

Erfenisdag

10 Oktober 2018     Krugerdag *

* Krugerdag 

16 Desember 2018    Rekonsiliasie 

* Geloftedag

25 Desember 2018   Kersdag

Kersdag

26 Desember 2018    Welwillendheid

Welwillendheidsdag 

2018 Kalender 

1 Januarie 2018    Nuwejaarsdag

21 Maart 2018 Menseregte Dag

30 Maart 2018 Goeie Vrydag

2 April 2018 Familie Dag

27 April 2018 Vryheidsdag

1 Mei 2018 Werkersdag

16 Junie 2018 Jeugdag

9 Augustus 2018 Vroue Dag

24 September 2018 Erfenisdag

16 Desember 2018 Rekonsiliasie

25 Desember 2018 Kersdag

26 Desember 2018 Welwillendheid

RACHEL DE BEER


Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843


Die donker berge lê wit

In die sneeu van die nagtelike 

weer. 

 Twee kinders skrik uit lit

want hul kalfie kom nie weer.

Die pad het hul verloor.

Dis koud en Japie huil!

Rachel het dus geboor

In 'n miershoop vir hom te skuil.

Sy druk hom in sy fles;

Sy gee hom haar kledy.

Haar lyfie sluit die nes, 

Sodat hy nie moet ly!

Die soekers dring daarheen -

 Racheltjie is wit en styf.

Japie krimp ineen - 

Daar's nog lewe in sy lyf!

Sy't nooit 'n ma geword.

Maar sóós Rachel van ouds tot

 Volksmoeder gegord

Weens 'n hart en siel des gouds!

© Peter Cohen Hamburg