# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Geagte Tuisteskepper!

Sien jy om na jou kinders en eggenoot? En natuurlik die huishouding. Elke maand 'n biejtie minder om die begroting te laat klop weens verhoogde brandstofpryse, en water-en ligte rekeninge?

Sal 'n addisionele inkomste van R1,000 - R5,000 in die gemak van jou eie huis jou belangstel? Geen vervoerkostes. Geen aanlynbemarkingskema. Geen aansluitingsfooie nie. As jy lief is vir kook en kosmaak, is dit die ideale geleentheid vir jou

Ek is 'n onafhanklike bemarkingsbestuurder by 'n baie gewilde en bekende huishoudelike Suid-Afrikaanse produk (kombuis). Ek het onlangs verhuis na Alberton, Gauteng en benodig demonstreerders vir die produk in die gemak van jou huis. Op jou eie tyd. Saam met jou vriende.

Vir jou om genoemde inkomste te verdien, sal 2 tot 4 demonstrasies van jou verlang word. Geen demonstrasie. Geen inkomste. Ek benodig huisvrouens  of tuisteskeppers in die volgende areas:  

Constantia Park, Elardus Park, Erasmusrand, Faerieglen, Garsfontein, Hartbeespoort, Lynnwood Glen, Menlyn, Monument Park, Moreleta Kloof, Moreleta Park, Newlands, Rietvallei Rand, The Glades, The Meadows, Wapadrand, Wapadrand Security Village, Waterkloof Glen, Waterkloof Golf Estate, Waterkloof Heights, Waterkloof Ridge, Woodhill Golf Estate

Asseblief! Dit is nie 'n "word vinnig ryk" skema nie. Jy verdien volgens wat jy doen. Geld gaan nie net in jou skoot val nie. Maar as jy passievol is oor jou vermoëns in die kombuis, bied ek 'n uistekende produk daarby saam.

Onder die Bladsy Bemarkingsstrategie, kan jy presies sien wat jy moet doen om 'n sukses van die geleentheid te maak. Ek het 'n 40-week plan uiteengelê vir 2015 om te volg, implimenteer en toe te pas. 

Hoekom by my span aansluit? Twee mees prominente redes is my vermoë om jou aanlyn te bemark (dis my spesialis-veld), en twee as gevolg van die glyskaal waarop jy kommissie verdien. Die glyskaal werk soos volg:

R1,500                        PV Verkope                          10%

R2,000                        PV Verkope                          15%

R3,000                        PV Verkope                           20%

R4,000                        PV Verkope                           25%

R5,000                        PV Verkope                           30%

As span gaan ons dus dadelik die R5,000 PV Verkope vir die maand behaal, wat ons onmiddelik op maksimum kommissie plaas. Selfs 'n bestelling (of lae inkomste maand) gaan jou nog steeds 30% kommissie (in plaas van slegs 10% as jy as individu 'n swak maand beleef) verseker as die span PV Verkope van R5,000+ bereik of handhaaf. 

Behalwe vir die Argilla Reeks, is daar natuurlik ook 'n eksklusiewe juwele reeks en velsorg-reeks beskikbaar om saam met jou Argilla besigheid 'n inkomste vir jou te verseker. 

Sou jy meer wil uitvind, stuur asseblief jou Naam, Van, e-pos en kontak nommer en die dorp, stad en area waar jy woon. Whatsapp my by 079 219 6735 of BBM my by 2ADF0B1E. Aan die regterkant van hierdie blad sal jy 'n registrasie dokument vind. Vul in en stuur terug na trotsafrikaans@myvolk.co.za

Registrasievorm_2010 (1).xls Registrasievorm_2010 (1).xls
Size : 251 Kb
Type : xls