# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Vlag Republiek van Suid-Afrika


Te Koop / Maak 'n aanbod

Een van ons lede het hierdie eg, (materiaal) ou Suid-Afrikaanse vlag te koop. Maak 'n aanbod indien u belangstel. 

Die grootte is 1150 x 1800 (foto net illistrasie) wat dus 'n seremoniele vlag is. Hierdie is Africana en nie meer beskikbaar nie.

Sy wil seker maak dat dit nie in verkeerde hande val of vir verkeerde doeleindes aangewend word nie.

Daarom het sy my genader. Volgens die foto wat sy Whatsapp, lyk die vlag (met tou vir paal) in baie goeie kondisie.

Ek sal aanbiedinge sluit om 17h00. Die hoogste bod sal ek na die verkoper neem. Indien sy aanvaar, sal ek u in kennis stel vir betaling. 

Ek sal u gelde slegs oorbetaal sodra ek die vlag persoonlik ondersoek het (nie bereid om die integriteit van my blad vir een transaksie op te offer nie), alhoewel ek die grootste respek vir die vlag het.

Indien in Pretoria, kan ons reëlings tref. Buite Pretoria, 'n addisionele R95 vir aflewering deur PostNet. 

Paul Joubert 

079 219 6735

trotsafrikaans@myvolk.co.za