# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Suikerbossie

Suikerbossie, 'k wil jou hê,
Suikerbossie, 'k wil jou hê,
Suikerbossie, 'k wil jou hê,
wat sal jou mamma daarvan sê

dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my Suikerbossie saam!

sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou;
sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou;
sy kan nie brood bak nie, dis als verbrou;
tog wag ek, Suikerbossie, net vir jou!

O Siena, ek's lief vir jou;
Siena, ek's lief vir jou,
Siena, ek's lief vir jou;
Siena, wat sê jou mamma nou?


 
SA Topsites ::

Suikerbossie.mp3