Hy het amper die stuipe gekry, so kwaad was hy. Hy was woedend. Nederlands stuipen = skuins staan. Stuipe is 'n plotselinge, onwillekeurige sametrekking van spiere, dikwels gepaard met bewusteloosheid.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1