Hy het 'n Stentor-stem. Hy het 'n luide stem. Stentor was 'n Griekse herout voor Troje, wie se stem harder geklink het as dié van 50 ander soldate!
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1