# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Staal Burger

Vrydagaand, 8 Januarie 2016 om 19h00, bring ek hulde aan Fanus Rautenbach se mees bekende radio karakter.  Geheime agent. Ryk losbol, met 'n oog vir mooi meisies,  vinnige karre en akkurate vuiswerk! Die nimlike Staal Burger. 

Luister op jou rekenaar, jou iPhone, Tablet, jou Blackberry, iTunes, Streema of TuneIn. Hierdie bladsy is geskep vir die nagenoeg 15,000 lede op Facebook Vergete Musiek wat my daagliks herinner en terugneem op 'n nostalgiese toer! Luister gerus na die potgooi aan die regterkant van die blad - 'n potgooi wat ek oor die Alabama Studente geselskap gedoen het. Hierdie program sal ook as 'n potgooi op hierdie blad sowel as SAUKNuus Radio beskikbaar gestel word. Gaan besoek gerus Vergete Musiek op Facebook, en kliek 'hou van'. Plaas jou versoeke daar vir die volgende program.


Speellys Vrydag 8 Januarie 2016:

  1. Groot Okavango ♪ Anneli van Rooyen
  2. My nooi is in 'n nartjie ♪ Jan de Wet
  3. Geel Madeliefies ♪ Christa Steyn
  4. Walse van Wene ♪ Janita Claassen
  5. Que Sera ♪ Doris Day
  6. Luckenbach Texas ♪ Waylon Jennings
  7. Chains ♪ Patty Loveless
  8. Teach your children ♪ Crosby, Stills, Nash & Young
  9.  A face in the mirror ♪ Eldorado
  10. Ahoi Madagaskar, Ahoi ♪ Lance James
  11. Fight Song ♪ Rachel Platten
  12. Mama 'k wil 'n man hê ♪ Eve Boswell
  13. Daar's 'n wind wat waai ♪ Ben E. Madison
  14. Die Wandellied ♪ Benny Durant
  15. Oom Bossie van die Bosveld ♪ Dawie Couzyn
  16. Zirkusjodel ♪ Oesch Die Dritten
  17. My Nuwejaarswens aan U ♪ Gé Korsten
  18. Mieliebol Polka ♪ Japie Laubscher
  19. Hiep-Hiep Hoera! ♪ Randall Wicomb
 

StaalBurgerPaul.2016-01-08.185904.mp3

VergeteMusiekPaul.mp3

AlabamaSNRPaul.2015-12-11.210248.mp3