# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

SOSIALE MEDIA KORT KURSUS

Geagte Belangstellende of Sosiale Media Bemarker,

B

Doen dit vir die pret, of vir jou besigheid?

  R1349

 
 Radio Kuber Kontrei
PVO2016147948
Capitec Bank
470010
Rekening: 1272363218
Iban: 1272363218470010
Swift: CABLZAJJ

Naam en Van as verwysing


Eenmalige betaling van R1349 om jou plek te bespreek. As jy wil afbetaal kan jy alternatiewelik 'n R559 registrasie fooi betaal met twee daaropvolgende betalings van dieselfde bedrag (R1677 in totaal). 
Visie

"Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer."


Missie

"Vertel die Afrikaanssprekende se geskiedenis van 1652 tot die hede. Gebruik produkte, dienste en tegnologie om 'n beskermheer en kampvegter vir Afrikaans te word deur die webtuiste tot 'n onmiskenbare verwysingsbron te ontwikkel ten opsigte van geskiedenis, taal, kultuur, kuns en geloof."
Elke ondergenoemde datum is 'n skakel na jou opdrag vir die dag. Dit sal elke oggend beskikbaar gestel word op die genoemde datum.
Mod 1                                 Yola Platvorm

Mod 2                                 Facebook

Mod 3                                 Twitter

Mod 4                                 Pinterest

Mod 5                                 LinkedIn

Mod 6                                 Google +

Mod 7                                 YouTube

Mod 8                                 SEO

Mod 9                                 HTML

Mod 10                               Die rol van Sosiale Media
Sosiale Media Kort Kursus
Wat is HTML (Hyper Text Markup Language)

Indien jy voel dat dit jou passie is, is jy welkom om, sodra die kursus verstryk het, 'n weeklikse program by Radio Kuber Kontrei aan te bied.

Hierdie program kan 60 minute, 90 minute of 120 minute duur.
Tydens die Kursus betaal Radio Kuber Kontrei jou lisensie by Spacial vir die sagteware. Indien jy wil voortgaan na die kursus, sal 'n fooi vir jou lisensieregte vanaf Spacial jou R95 per maand kos.

Hierdie bedrag moet in ons Besigheidsrekening betaal word: Radio Kuber Kontrei, FNB Gold Business Rekening, 62609747574. Die datum vir hierdie maandelikse betaling kan deur jou vasgestel word.

Kan ek dit deeltyds doen, of net eers deeltyds begin?

Absoluut! 95% van die huidige personeel is deeltyds, maar leef hul passie vir Afrikaans hier uit.

Bring jou stem en jou passie, en kom bied 'n program aan in 'n tydgleuf wat jou pas, en wat beskikbaar is. 

Algemene vrae beantwoord!

Wat is Yola?


Wil jy van beroepskeuse verander? 16 of 60? Was dit nog altyd 'n droom van jou om in Radiowese betrokke te raak?

Hierdie droom is nou 'n gróót stap nader. Met die nuutste tegnologie tot ons beskikking, kan jy uit die gemak van jou studeerkamer uitsaai.

As jy 'n bietjie onseker is hoe om te begin
en jy het nie 'n 'techie' agtergrond nie, dan is daar geen rede tot kommer nie.

'n Vaartbelynde SAM Cloud 2016 sagteware beteken dat jy kan uitsaai, sonder om 'al die knoppies' te ken.


Ek bied 'n drie maande,1-op-1 kursus aan via Skype en Teamviewer (d.w.s aanlyn) vir  u om uself te bekwaam as 'n omroeper; hetsy 'n laatnag program propvol musiek, óf nuus, aktualiteit, geskiedenis, in-en-om-die-huis - of waarookal jy passievol oor is.

Wat is SEO?

Ons kan jou nie alles leer in 90 dae nie; ek kan jou waarborg dat jy wél sal weet of dit is wat jy wil doen of nie. Daar is vir my niks meer vervullend as om 'n program (beide musiek en inhoud) saam te stel, en aan te bied vir 'n afwagtende gehoor nie. Die Teater van gedagtes.

Ek dink dis belangrik om te noem dat die kwaliteit van jou program 'n DIREKTE invloed op jou inkomste gaan hê. Hoe meer luisteraars jy lok, hoe meer adverteerders gaan bereid wees om tydens jou program te adverteer.

Jy benodig ongeveer 4 (vier) ure se navorsing t.o.v. musiek en inhoud om 'n 90 minute program aan te bied @ 45meg per uur.

Kliek hier om persoonlik met my te praat rondom die kursus op Facebook:

Paul Joubert Facebook

Ek bied jou ook - na die kursus - lugtyd aan op Radio Kuber Kontrei en Kuber Kurrikulum (sien skakels middel onder van bladsy).
Hierdie is 'n praktiese kursus. Basiese teorie met 90% prakties gekoppel daaraan. Die hoofdoel van die kursus is drieledig:

  • Waarde vir geld
  • Pas onmiddelik toe na Kursus
  • Verdien inkomste

'n Voet in die deur. Jy moet dit dan verder neem. Jouself ontwikkel. Lees, leer en luister na wat ander omroepers doen. In vergelyking met tradisionele radio, is Internet Radio nie net beperk tot klank nie. Tans luister 12 miljoen mense na Internet Radio in 'n land soos bv. Spanje.

'n Internet radio-uitsending kan vergesel word deur foto's of beelde, teks en skakels, sowel as interaktiwiteit soos boodskap borde en 'chatrooms'.  

Dit is Radio Kuber Kontrei se wens dat jy groei, leer en ontwikkel - 'n portefeulje opbou. Sodat, wanneer jy reg is, jy by 'n groot kommersiële radiostasie kan instap, en tuis kan voel met jou vermoëns en tegniese kennis en ondervinding.

Wat is SEO (Search Engine Optimization)

Ja. Gaste tydens jou program is die hoeksteen van 'goeie' Radiowese (en Joernalistiek) en 'n noodsaaklike deel van 'n professionele program.

Gebruik 'n kommunikasie medium soos Skype of besoek die gas persoonlik.

Wat is die rol en doel van Pinterest?

Beginner:

Rekenaar of Skootrekenaar

Bedryfstelsel: Windows XP,
Windows 7, Windows 8, Windows 10
Verwerker: 1 GHz
Geheue: 2 GB
Disk Spasie: 100 MB (plus addisionele spasie vir musiek)
Klank Kaart: Verpligtend 5.1 VX met mikrofoon 'output'
Internet: Soliede Internet Konneksie (hoef nie ADSL te wees nie)
Oorfone met mondstuk ± R450 (Incredible Connections)

Gevorderd:

Oorfone Behringer HPS500
Mic Stand en Pop filter
Mikrofoon Behringer C1
Mixer Behringer XenyxQX1002USD
Eksterne Klank Kaart UMC202HD

Kan ek uitsaai vanaf enige plek in die wye, wye wêreld?

Met slegs 'n Internet konneksie (dongle, lyn, WI-FI of ADSL) kan jy enige plek in die wêreld uitsaai, via ons hoofraam.