# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

            A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 

SA se 10 langste Riviere 

1.   Oranje rivier 2340 km

2.   Limpopo rivier 1600 km

3.   Vaal rivier 1160 km

4.   Olifants rivier 760 km

5.   Tugela rivier 520 km

6.   Pongola rivier 440 km

7.   Mzimkulu rivier 380 km

8.   Mzimvubu rivier 320 km

9.   Caledon rivier 315 km

10. Breë rivier 310 km

Nasionale Embleme

Nasionale Dier: Springbok, Antidorcas marsupialis

Nasionale Voel: Bloukraanvoel, Anthropoids paradisia

Nasionale Vis: Galjoen, Coracinus capensis

Nasionale Blom: Koningsprotea, Protea cynaroides

Nasionale Boom: Geelhout, Podocarpus latifolius 

So onthou ek Suid-Afrika