# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

(Bid hardop)

Hemelse Vader, U het my geroep in die naam van U geliefde Seun, Jesus Christus. Ek besef dat Jesus is die enigste weg, die waarheid en die lewe, en is die enigste Middelaar tussen U en die mens.

Ek erken en bieg voor U dat ek 'n sondaar is. Ek glo dat U enigste Seun, Jesus Christus, sy kosbare bloed aan die kruis gestort het, vir my sondes gesterf het, en opgestaan ​​het uit die dode op die derde dag.