# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 
 
SA Topsites ::

Die speler met die rastalokke het 'n drie gedruk. Die een met die lang, stewige haarstringe. Rasta fari was 'n titel wat aan Haile Selassie toegeken is. Rastafiërs word gekenmerk deur die haarlokke wat hulle dra. Hulle glo dat swartmense die uitverkorenes is en beskou die ontslape Haile Selassie as 'n God wat eendag al die swartmense wat buite Afrika is, in Afrika sal hervestig. 

Wat Praat jy!

Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings

Saamgestel deur Johanna de Wet

ISBN  978-1-86919-388-1