# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie


Ramaja


Four Jacks and a Jill


Inleiding:


Hikka Tikka Prrr Ha Ha Ha
Hikka Tikka Prrr Ramaja

Ramaja!
Sy naam was Ramaja.
Hy kom uit Afrika.
Ek wil hom gunste vra.
Wo-wo-wo

Ramaja!
Toordokter Ramaja, sal jy vir my kan sê: "Waar liefde lê"?
Hikki Prrr Mapah, as jy dolosse gooi.
La-la-la-la-la
Hikki Prrr Mapah, om die vure rooi.
La-la-la-la-la

Rondom drom want die donker wil.
La-la-la-la-la
Hikki Prrr Mapah, is die liefde koud?
La-la-la-la-la
Vra die eerste honderd bewaar.
Hou hom weg van alle gevaar.
Ek sien hom, hy's my behoud.
Bring hom terug na my.

Ramaja.
Toordokter Ramaja, sal jy vir my kan sê: "Hoe ver die liefde lê"?
Wo-wo-wo

Rajama!
 Jou naam is Ramaja.
Jy kom uit Afrika.
Ek wil jou vra.

Hikki Prrr Mapah, bring die moetie gou.
La-la-la-la-la
Hikki Prrr Mapah, waar die dop laat brou.
La-la-la-la-la
Gee my 'n twee punte towerwoord.
La-la-la-la-la
Hikki Prrr Mapah, met 'n liefdes skoot.
La-la-la-la-la
Vra die eerste honderd bewaar.
Hou hom weg van alle gevaar.
Ek sien hom, hy's my behoud.
Bring hom terug na my.

Hikka Tikka Prrr Ha Ha Ha
Hikka Tikka Prrr
Hikka Tikka Prrr Ha Ha Ha
Hikka Tikka Prrr Ramaja
Hikka Tikka Prrr Ha Ha Ha
Hikka Tikka Prrr Ramaja

 Ramaja!
Vra die eerste honderd bewaar.
Hou hom weg van alle gevaar.
Ek voel te koud, hy's my behoud.
Bring hom terug na my.

Ramaja!
Toordokter Ramaja, sal jy vir my kan sê: "Hoe ver die liefde lê"?
Wo-wo-wo-wo

Rajama!
Jou naam is Ramaja.
Jy kom uit Afrika.
Ek wil jou vra.
La-la-la-la-la
La-la-la-la-la
La-la-la-la-la
La-la-la-la-la 

SA Topsites ::