# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Pollenys Pollenys

Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding;
dis om jou, dis om jou wat ek so dwing.
Ek hou my lyf so vol dingetjies
en ek draai met die tannie met die sewe ringetjies.
Oom Jannie Pieter Groentjie, om wie moet ek dink?
Ek dink net aan jou en g'n niemand meer.
Die dak is van strooi en die muur is van klei.
En elkeen wat kom, die wil daar in bly.
Lank is die seun en kort is die pa,
mooi is die dogter en lelik is die ma.
Hoog is die solder en laag is die vloer;
as julle opsit gaan ons vir julle loer.

SA Topsites ::