# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

...Moenie soos 'n Neandertalmens optree nie. Moenie soos 'n onbeskaafde 'grotmens' optree nie. Die fossielgeraamte van 'n mens is in 1856 in die Neanderdal, 'n vallei in Duitsland, in 'n kalksteengrot naby Dusseldorf gevind.