# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

My Sarie Marais

My Sarie Marais is so ver van my hart,

Maar'k hoop om haar weer te sien.

Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,

Nog voor die oorlog het begin,

KOOR

O bring my trug na die ou Transvaal,

daar waar my Sarie woon.

Daar onder in die mielies 

By die groen doringboom, 

Daar woon my Sarie Marais


Ek was so bang dat die Kakies my sou vang

En ver oor die see wegstuur;

toe vlug ek na die kant van die Upington se sand

Daar onder langs die Groot rivier


Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,

Hulle sleep jou altyd water toe;

Hul gooi op 'n skip vir 'n lange, lange trip,

die josie weet waarnatoe.

KOOR

 Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar, 

Terug na die ou Transvaal'

My lieflingspersoon sal seker ook daar wees,

Om my met 'n kus te beloon.