# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Môre Oompie, Môre Tannie


Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?

Sannie het gaan water haal daar onder by die dam.

Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!

Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!


Haar rokkie het 'n skeurtjie in; die jonkman kyk daarna.

Die jonkman vra om met Sannie te trou; en skaamrig sê sy: "Ja".

Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!

Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou!

SA Topsites ::