# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 ...Vryheid van handeling aan bande lê, mag of invloed beperk. Uit Nederlands kortwieken (1724-1726) 'n samestelling van kort en wieken, met laasgenoemde van wiek "vlerk van 'n voël, spesifiek as ledemaat waarmee hy vlieg", en beteken letterlik "die slagpenne van een of albei vlerke van 'n voël wegknip en sodoende verhoed dat hy wegvlieg."lê, mag of invloed beperk. Uit Nederlands kortwieken (1724-1726) 'n samestelling van kort en wieken, met laasgenoemde van wiek "vlerk van 'n voël, spesifiek as ledemaat waarmee hy vlieg", en beteken letterlik "die slagpenne van een of albei vlerke van 'n voël wegknip en sodoende verhoed dat hy wegvlieg."