# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Gebruik 'n gewone vanilla essens en plaas dit met 'n oorstokkie op die koorsblaar. Herhaal so elke halfuur indien nodig. Die vanilla essens droog die koorsblaar op. 

Sodra jy voel daar is 'n koorsblaar oppad, moet jy baie rosyntjies eet. 

Gooi een teelepel borrie in 'n glas water en drink dit wanneer die koorsblare pla.