# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

...Hulle het 'n klopjag uitgevoer. Oorspronklik van die gewoonte om bv. tydens 'n jakkalsjag op blikke te raas (te klop) en so die jakkals in die oopte te jaag. Deesdae die gewoonte om onverwags op te daag waar vermoedelik misdade bedryf word om sodoende die jakkalse in die hande te kry.