# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Kennetjie 

Jy sit ‘n stokkie op jou voet, skiet hom in die lug in en slaan hom met 'n ander stok. Almal kry 'n beurt. Jy gaan staan dan waar jou stokkie geval het en sit die stokkie op jou elmboog. Laat van hom en slaan hom weer met die ander stok. Wanneer almal 'n kans gehad het sit jy die stokkie onder jou ken en gooi dit van jou ken af en slaan die stokkie weer met die ander stok........wie die vêrste slaan wen! (terug)