# Jou Hart. My Taal. Ons Stem!

Hy is regtig 'n ou kanniedood. Daar het al baie teenspoed op sy pad gekom, maar hy oorwin dit. Die naam van 'n alwynplant wat besonder gehard is.