My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Afrikaanse Akronieme

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon


Release Sce™ Forte Agent

K Akronieme

K

ketting; kilo-

k. kamer, kamer

sk. (ook kol.) kolom

Kelvin (eenheid van termodinamiese temperatuur in die Internasionale Stelsel van Eenhede); simbool vir kalium(element)

k.a. kort asafstand

kA kiloampère

Kaapl. Kaapland; Kaaplands, Kaaplandse

KAB Kaapse Argiefbewaarplek

KAF Konfederasie van Afrika-sokker

kal. kalorie; kaliber

kan. kanunnuk

Kan. Kanada; Kanadees, Kanadese

kap. kapitaal; kapittel

kapt. kaptein

kar. karaat

kard. kardinaal

kartogr. kartografie; kartografies, kartografiese

kat. katalogus

kav. kavalier; kavalleris

k.a.v. (ook KAV) koste, assuransie, vrag

KB kasboek; kredietbrief;  kunsmatige bevrugting

k.b.a. (ook KBA) kontant by aflewering

KBE Kinderbeskermingseenheid; Knight Commander of the British Empire (Ridder van die Britse Ryk)

kC kilocoulomb

KD kontant teen dokumente; kortdiens

KDK Krygsbehoeftesdienskorps

kdoor. kommodoor

kdr. kommandeur

KEEM Kantoor vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe

Kelt. Kelties; Keltiese

kernfis. kernfisika; kernfisies, kernfisiese

keV kilo-elektronvolt

kg kilogram

KG kommandant-generaal

KG (ook kons.genl.) konsul-generaal

KG (ook Kg of kgreep) kilogreep (Engels kilobyte, by rekenaars)

KGB Komitet Gosoedarstwennoj Bezopasnosti (van 1954 tot 1991 die geheime polisie in die gewese Sowjetunie)

KGV kleinste gemene veelvoud

KHVS Koophulpvereniging vir Staatsamptenare

kHz kilohertz

KI kunsmatige inseminasie; kunsmatige intelligensie

Kie. Kompanjie

KIE kunsmatige inseminasie deur eggenoot

kindert. kindertaal

KIS kunsmatige inseminasie deur skenker

kJ kilojoule

KJA Kerkjeugaksie

KJV Kerkjeugvereniging

kk. kerskrag

KK Kaapkolonie

KKK Ku-Klux Klan (geheime Amerikaans terroriste-organisasie gemik teen swartmense)

KKNK Klein-Karoo Nasionale Kunstefees

kℓ kiloliter

kl. klas; kleinletter

Klaagl. Klaagliedere (boek in die Bybel)

klass. klassiek, klassieke

klemt. klemtoon

klin.psig. kliniese psigologie

kln. klanknabootsing; klanknabootsend, klanknabootsende

km kilometer

KM kwartiermeester

k.m.b. (ook KMB) kontant met bestelling

kmdmt. kommandement

kmdt. kommandant

KMG kwartiermeester-generaal

km/h kilometer per hora (uur)

km/ℓ kilometer per liter

KMR kernmagnetiese resonansie

kn. knoop

kN kilonewton

knr. kanonnier

ko. kandidaatoffisier

KO kerkorde

K.O.D. Kerkorrelisdiploma

KODESA (ook Kodesa) Konvensie vir ’n Demokratiese Suid-Afrika

koëf. (ook ko-ef.) koëffisiënt of ko-effisiënt

kol. kolonel

kol.  (ook k.) kolom

Kol. Kolossense (Brief aan die Kolossense, ’n boek in die Bybel)

koll. kollege; kollektief, kollektiewe

kom. komitee

komb. kombinasie; kombuis

komdo. kommando

komm. kommissaris; kommissie; kommunikasiekunde; kommunikasiekundig, kommunikasiekundige

komp. kompanie; komparatief , komparatiewe

kon. koninklik, koninklike

Kon. Konings (enige van twee boeke in die Bybel)

konj. konjunktief, konjunktiewe; konjunksie; konjunktuur

konkr. konkreet, konkrete; konkretum

kons. konserwatief, konserwatiewe;  konsonant

Kons. Konserwatief, Konserwatiewe

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

kons.genl. (ook KG) konsul-generaal

konst. konstabel

kontam. kontaminasie

KONTRALESA (ook Kontralesa) Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika

kookk. kookkuns

koöp. (ook ko-op.) koöperasie of ko-operasie; koöperatief of ko-operatief, koöperatiewe of ko-operatiewe

kooph. koophandel

koopv. koopvaardy; koopvaart

kop. koppelteken

kopp. koppeling

koppelww. (ook kww.) koppelwerkwoord

Kor. Korintiërs (Briewe aan die Korintiërs, enige van twee boeke in die Bybel)

korp. korporasie

korr. korrespondent; korrespondensie

kos kosinus

kosek kosekans

kosmogr. kosmografie; kosmografies, kosmografiese

kot kotangens

kp. kookpunt

KP Kaapprovinsie; Konserwatiewe Party

kkilopascal

kpl. korporaal

kpln. kapelaan

kpln.genl. kapelaan-generaal

KMR Kaapse Metropolitaanse Raad

KPO Korps van Professionele Offisiere

kr. krediteer; krediteur; kroon

Kr simbool vir kripton (element)

KR kerkraad; Krugerrand

krg. kring

krist. kristallografie; kristallografies, kristallografiese

Kron. Kronieke (enige van twee boeke in die Bybel)

KRYGKOR (ook Krygkor) Krygstuigkorporasie van Suid-Afrika

krygsk. krygskunde; krygskundig, krygskundige

ks kilosekonde

ks. kredietsaldo; kragstuur

ks. (ook KS) kortsig

kS kilosiemens

KS Korporasie van Sekretarisse

k.s.b. kombuis, spens, badkamer

KSL koper-sink-legering

KSOA Kleinsake-Ontwikkelingsagentskap

KSOK Kleinsake-Ontwikkelingskorporasie

KSV Kernsperverdrag

kt. krediet

KTP kantoorpublikasie

KTP (ook DTP) koordlosetoegangsprotokol, draadlosetoegangsprotokol

k.u. kantoorure

kub. kubiek, kubieke

kunsgesk. kunsgeskiedenis; kunsgeskiedkundig,kunsgeskiedkundigekurs. kursief, kursiewe; kursiveer; kursivering

k.v. (ook KV) kosprys en vrag

kV kilovoltk.v.a. (ook KVA) kontant voor aflewering

KVBA Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie

KVE kleinvee-eenheid

KVK Kamer van Koophandel

KVTB kusvragtransitobrief

kw. kwartaal; kwartaalliks, kwartaallikse; kwart;  kwartier;kwadraat

kW kilowatt

kwal. kwalifikasie; kwaliteit;  kwalitatief, kwalitatiewe

kwant. kwantiteit; kwantitatief, kwantitatiewe

kwor. kworum

KWSA Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika

KWV Ko-operatieve Wijnbouwers Ver­eniging van Zuid-Afrika, Beperkt

kww. (ook koppelww.) koppelwerkwoord

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >