# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Jy is My Liefling


Min Shaw


Jy is my liefling en ek is so bly.
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my.
Daar by jou woning sien ek weer die lug.
En ek weet jy, my liefling, is terug.

As die maan opkom oor die velde.
En die sterretjies skyn in die lug.
Dan voel ek so lief vir die wêreld.
O, ek weet my liefling is nou terug.

My hartlam.
Jy is my liefling en ek kom vanaand.
Met die pad deur die land, deur die hek by die rant.
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf.
En jy hoor nou die draf van my perd.

Jy is my liefling en ek is so bly.
Die tyd is verby.
Daar by jou woning sien ek weer die lug, jy is terug.

As die maan opkom oor die velde.
En die sterretjies skyn in die lug.
Dan voel ek so lief vir die wêreld.
O, ek weet my liefling is nou terug.

My hartlam.
Jy is my liefling en ek is so bly.
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my.
Daar by jou woning sien ek weer die lug.
En ek weet jy, my liefling, is terug.

Want jy, my liefling is terug. 

SA Topsites ::

Jy is my liefling.mp3