# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

Karlien van Jaarsveld

Wat het sy, wat ek nie het?
En hoe het sy, jou hart gewen?
Ek wens ek kon, dit als verstaan.
Want hoe neem 'n mens afskeid as jy nie wil gaan?

En ek het jou steeds nodig.
Het jy nie ook vir my?
Van wat het jy gaan wegvlug, toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou, en jy breek my hart alweer maar ek onthou.
Toe jy jou arms om my vou, ek mis jou nou.
En ek wens ek kon jou vashou.
Maar jakkals trou met wolf se vrou.

Ek weet sy's nie, vir jou bedoel.
Hoe kon jy, vir haar dit voel?
Ek praat jou taal.
Ek volg jou spoor.
Maar al skreeu ek my hart uit, sal jy my nie hoor.

En ek het jou steeds nodig, het jy nie dalk vir my?
 Het jy van my gaan wegvlug, toe jy iemand anders kry?


Jakkals trou met wolf se vrou.
En jy breek weg dalk weer maar ek onthou.
Toe jy jou arms om my vou, ek mis jou nou.
En ek wens ek kon jou vashou.
Maar jakkals trou nie, met my, meer nie.
Kyk hier, kom die reën.
Voel jy, niks meer, vir my nie?

Jakkals trou met wolf se vrou.
En jy breek my hart alweer, maar ek onthou.
Toe jy jou arms om my vou, ek mis jou nou.
En ek wens ek kon jou vashou.
Maar jakkals trou met wolf se vrou.

En jy breek my hart alweer, maar ek onthou.
Toe jy jou arms om my vou, ek mis jou nou.
En ek wens ek kon jou vashou.
Maar jakkals trou met wolf se vrou.

Karlien van Jaarsveld, Jakkals Trou met wolf se vrou, Album, Musiek,Lirieke, Afrikaanse Musiek, Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou, Beter As Liefde, Ek Wag Nog Steeds Vir Jou, Sweet Dreams, As Die Gordyn Val, Daar's 'n Storm, Feëverhaal, Sonder Jou, Lief Vir Jou Geraak, Rooi Ligte, Lief Maar Nie Verlief, Van Jaarsveld Hartedief, Soos Jy Dit Doen, Ses Snare, Een Laaste Kans, Sê Wat Jy Wil Sê, Just Like Jesse James, Halleluja


Disket 1

1.  Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou 

2.  Beter As Liefde

3.  Ek Wag Nog Steeds Vir Jou

4.  Sweet Dreams

5.  As Die Gordyn Val

6.  Daar's 'n Storm

7.  Feeverhaal

8.  Sonder Jou

9.  Lief Vir Jou Geraak

10. Rooi Ligte

11. Lief Maar Nie Verlief

12. Van Jaarsveld Hartedief

13. Soos Jy Dit Doen

14. Ses Snare

15. Een Laaste Kans

16. Sê Wat Jy Wil Sê

17. Just Like Jesse James

18. Halleluja