# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 
 
SA Topsites ::

 

J



j. jaar

J joule

J2K die jaar 2000

Jak. Jakobus (Brief van Jakobus, ’n boek in die Bybel)

Jan. Januarie

Jap. Japan; Japannees, Japannese; Japans, Japanse

Jav. Javaans, Javaanse

J.C. (ook JC) Jesus Christus

JE (ook JEB) Johannesburgse Effektebeurs

Jer. Jeremia (boek in die Bybel)

Jes. Jesaja (boek in die Bybel)

jg. jaargang

jhr. jongeheer; jonkheer

jkv. jonkvrou

jl. jongslede

joern. joernalistiek; joernalistiek, joernalistieke

Joh. Johannes (Evangelie van Johannes, Sendbriewe van Johannes, boeke in die Bybel)

Jos. Josua (boek in die Bybel)

jr. junior

J.S. (ook JS) Junior Sertifikaat

jt. jaart

Jud. Judas (boek in die Bybel)

juf. juffrou

Jul. Julie

Jun. Junie

jur. juridies, juridiese; jurisprudensie