# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Ivan Rebroff

Vrydagaand, 12 Februarie 2016 om 19h00 bring ek hulde aan Hans Rolf-Rippert - oftewel, Ivan Rebroff. Hy is gebore 31 Julie 1931 in Berlyn, Duitsland. Hy het 'n uitsonderlike vokale vermoë gehad van bas tot Sopraan - 'n allemintige 4 en 'n halwe verskil in oktawe.

'n Gebore Duitser wat Russiese Folk-Songs kon sing, Afrikaans aangeleer het, vir drie jaar en 7 dae elke dag in 'n Franse Opera opgetree het, die rol van Teveye in 'Fiddler on the Roof' sy eie gemaak het in Frans. Homself beskryf as die konneksie tussen oos en wes - 'n Griekse inwoner geword het en homself gaan vestig het op die eiland Skopelos in die Spordes.

In 1971 bring hy twee Afrikaanse albums uit terwyl hy Suid-Afrika toer...1) Ivan Rebroff sing vir ons en 2) Vir jou, Suid-Afika. Nou, die Sodwala grotte word oorheers deur 'n groot kamer wat die amfi-teater heet. Dit kan nagenoeg 500 mense huisves. Ivan Rebroff het dit getoets vir geskiktheid vir operas en dramas - en in sy woorde "die akoestiek is net so goed soos enige musieksaal in Europa."   

Luister op jou rekenaar, jou iPhone, Tablet, jou Blackberry, iTunes, Streema of TuneIn.  

Speellys 12 Februarie 2016:

  1. Ken jy die land ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  2. Vocal Range ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  3. If I were a rich man ♪ Ivan Rebroff deur Paul Joubert
  4. Kalinka ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert 
  5. Sarie Marais ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  6. Aandlied van die voëls ♪ Slade geplaas Ivan Rebroff deur Paul Joubert
  7. Elisabeth Serenade ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  8. Das einsame Glockchen ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  9. Evening Bells ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  10. Heimweë ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  11. Lief blompies in die maanskyn ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  12. Song of the Volga Boatman ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  13. Lara's theme ♪ Ivan Rebroff geplaas deur Paul Joubert
  14. Silent Night ♪ Peter Ivan Rebroff deur Paul Joubert

Speellys 21 Desember 2015:

  1. Guitar Heaven ♪ Neil Diamond geplaas deur Lida Robbertse
  2. The Old Rugged Cross ♪ Loretta Lynn geplaas deur Frik Visser
  3. Die hart van my eie moeder ♪ Bles Bridges geplaas deur Cahty de Jesus
  4. Daar's 'n man op die grens ♪ Marie van Zyl
  5. 'n Bietjie kwyt ♪ Phillip Moolman
  6. Pelgrimsreis van die Son ♪ Anneli van Rooyen
  7. Zanzibar ♪ Wanda Arletti
  8. La Paloma ♪ Nana Moskouri & Mareille Mathieu geplaas deur Annatjie Otto
  9. Ek is verlief op jou ♪ André Allen geplaas deur Roland van Vuuren
  10. De Roos ♪ Ann Christy geplaas deur Paul Stefaan Dippenaar
  11. Don't fly to high ♪ Joanna Field geplaas deur Ralie-Radel van Zyl Gerber
  12. Blame it on the Bossa Nova ♪ Eydie Gormé geplaas deur Cobus Nieuwoudt
  13. Ken jy die land ♪ Ivan Rebroff
  14. Walk that line ♪ Lacy J. Dalton geplaas deur Luce Botha
  15. Al lê die berge nog so blou ♪ Kaapse Afodille geplaas deur Catherina Taljaard
  16. Seven Spanish Angels ♪ Willie Nelson & Ray Charles deur Paul Joubert
  17. How do you do ♪ Mouth and Macneal geplaas deur Mariaan Willemse
  18. Waltzing Maria ♪ BZN geplaas deur Jors Troelie & Ria Marie Lotriet
  19. Sing my Lewe ♪ Alabama Studente Geselskap
  20. Stille Nag ♪ Gé Korsten en die Lynnwoodse Kinderkoor
 

IvanRebroffSNRPaul.2016-02-12.185229.mp3

VergeteMusiekPaul.mp3

AlabamaSNRPaul.2015-12-11.210248.mp3