
114
Cornelis Jacob langenhoven - Suid-Afrikaanse Skrywer, Redakteur en Politikus. "Sagmoedige Neelsie."
Paul Kruger
Stephanus Johannes Paulus Kruger
Kaap Kolonie
10 Oktober 1825 - 14 Julie 1904

92
Hy was 'n prominente Boere Weerstandsleier teen die Britse bewind en op 30 Desember 1883 laaste President van die Zuid-Afrikaansche Republiek geword.

89
Suid-Afrikaanse hart chirurg wat die wêreld se eerste mens-tot-mens hart oorplanting gedoen het

87
Generaal Koos de la Rey was 'n Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog en word geag as een van die (lees verder)
Piet Retief
Pieter Retief
Wellington
12 November 1780 - 6 Februarie 1838

77
Hy word woordvoerder vir die Trekkers in krisis wat uitloop op die Groot Trek. Word een van hul leiers.
Pieter Retief
Wellington
12 November 1780 - 6 Februarie 1838
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Pretoria
29 Augustus 1964 -
Eugène Marais
Eugène Marais
Pretoria
8 Januarie 1871 - 29 Maart 1936
Riaan Cruywagen
Riaan Cruywagen
Johannesburg
5 Oktober 1945 -
N.P van Wyk Louw
Nicolaas Petrus van Wyk Louw
Sutherland
11 Junie 1906 - 18 Junie 1970
Christiaan de Wet
Helen Zille
Helen Zille
Johannesburg
9 Maart 1951 -
Ingrid Jonker
Ingrid Jonker
Douglas
19 September 1933 - 19 Julie 1965
Danie Craven
Danië Hartman Craven
Lindley
11 Oktober 1910 - 4 Januarie 1993
Johann Rubert
Johann Peter Rupert
Stellenbosch
1 Junie 1950 -
Jan Christiaan Smuts
Jan Christiaan Smuts
Irene
24 Mei 1870 - 11 September 1950
Nicky Oppenheimer
Nicholas Frederick Oppenheimer
Suid-Afrika
8 June 1945 -
Breyten Breytenbach
Breyten Breytenbach
Bonnievale
16 September 1939 -
P.W. Botha
Pieter Willem Botha
Paul Roux, Oranje-Vrystaat
12 Januarie 1916 - 31 Oktober 2006
Frederik Willem de Klerk
Johannesburg
18 Maart 1936 -
Christiaan Barnard
Christiaan Johan Barnard
Nelspruit
15 Julie 1939 -
Carel Boshoff 23
Louis Botha 23
Flip Buys 25
Oscar Pistorius 19
C.F Beyers 18
Gustav Preller 15
Koos Bekker 14
Andries Pretorius 10
Hendrik Biebouw 11
Hy word woordvoerder vir die Trekkers in krisis wat uitloop op die Groot Trek. Word een van hul leiers. .

81
Steve Hofmeyr is n Suid-Arikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur. Aktivis. Sedert 2006 is hy

73
Eugène Nielen Marais was 'n skrywer in Afrikaans en Engels en die skepper van die klassieke gedig: Winternag.

70
Riaan Cruywagen is 'n Suid-Afrikaanse televisienuusleser en stemkunstenaar wat sedert 1975 by die SAUK werksaam was.

69
Nicolaas Petrus van Wyk Louw was 'n Afrikaanse Digter, Akademikus en Dramaturg. Ontvang 'n Eredoktersgraad aan die Universiteit van Utrecht.

64
Christiaan Rhudolf de Wet was 'n Boere Generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog tussen 1899 tot 1902.

53
Helen Zille is die leier van die Demokratiese Alliansie en Premier van die Wes-Kaap. Sy was ook vantevore Burgermeester van Kaapstad.

49
Ingrid Jonker was 'n Afrikaanse skryfster en digteres. Uit haar pen kom Ontvlugting, Rook en Koker en Kantelson. In 2004 word sy postuum vereer met die Silwer Orde van Ikhamanga.

46
Doc Craven is 'n voormalige W.P, O.P, Noord-Transvaal en Springbok rugbyspeler en een van SA se beste en bekendste Rugby Administrateurs. Verteenwoordig Bokke tussen 1949 en 1956.

43
Johann Rupert is die oudste seun van die afgestorwe S.A Sakeman, Anton Rupert en Voorsitter van Richemont, VenFin en Remgro.

39
Veldmaarskalk Jan Christiaan Smuts was 'n vooraanstaande Suid-Afrikaanse en Statebond Staatsman, militêre leier en filosoof.

33
Nicky Oppenheimer is die Voorsitter Van De Beers Myn Maatskappy en die "Diamond Trading Co."

37
Breyten Breytenbach is 'n Suid-Afrikaanse digter en kunstenaar. 'n Toegewyde teenstand van die Apartheidsbeleid. Gearresteer en gevonnis tot 9 jaar tronkstraf vir hoogverraad.

35
P.W Botha - beter bekend as die Groot Krokodil, was die leier van Suid-Afrika vanaf 1978 tot 1989. Getroud met Anna Elizabeth Botha. Skryf "The Road Ahead" en "A New Beginning."

27
Chris Barnard is beroemd vir sy skryfkuns van talle Afrikaanse romans, novellas, kortverhale, toneelspele, hoorspele, draaiboeke en televisie dramas.