# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

In die skadu van Ou Tafelberg

Die son verrys oor die baai

waar die suid-oostewind waai -

'n Tafelkleed hang oor [Ou] Tafelberg.

Ek sien in my drome

die silwerblaarbome

in die skadu van Ou Tafelberg.

 Daar is 'n traan in my oog,

wat my verlange verhoog,

terug na die skadu van Tafelberg.

Ek hoop om vir altyd

te bly sonder afskeid

in die skadu van Ou tTafelberg.

Ek hoop om vir altyd

te bly sonder afskeid

in die skadu van Ou Tafelberg. 

Afrikaanse Volksliedjies, In die skadu van ou Tafelberg, liedjie in die skadu van ou tafelberg, mp3 in die skadu van ou tafelberg
SA Topsites ::

In Die Skadu Van Ou Tafelberg.mp3