# Jou Hart. My Taal. Ons Stem!

...Hiert! Jou ietermagô! 'n Skrik-uitroep vir 'n lelike ding. 'n Ietermagô  is 'n reptielagtige soogdier met skubbe. Tswana machocho = mier. Magogwe = ratel.