# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

...Moenie jou lyf Icarus hou nie. Moenie moeiliker dinge aanpak as waartoe jy in staat is nie. Volgens die Griekse Mitologie het Icarus saam met sy vader, Daedalus, uit Krea gevlieg en in die see geval omdat die son die was waarmee sy vlerke aan hom vas was, gesmelt het.