
HT#5 Tholo Eco Reserve Staproete: Inskrywingsvorm
Ons gaan alweer lekker stap!
Mei 2021 word gewy aan Tholo Eco Reserve. 8,5km in pragtige natuurskoon van Hammanskraal. Jy gaan verskeie wilde diere tydens die roete sien; aangesien Thole Eco Reserve deel is van (grens aan) Carousel Casino.
Indien jy wil saamgaan, en verkies om saam met iemand te ry; laat weet gerus ons ons beplan op die Whatsapp Groep. Die roete duur ongeveer 180 minute, waarna ons vure aansteek. Ons voorsien ook pap en sous. Bring jou eie vleisie, worsie of braaibroodjie en iets nat vir die keel; en ons kuier heerlik na die stap.
Kameelperd, Zebra, Kudu, Blouwildebeest, Rooibok, Bosvark, Vlakvark, Haas en mildelike voël lewe. Onthou om jou verkyker saam te bring.
Kultuur Avontuur Kamp
Maklike Aanlyn Bespreking
Wat moet jy saambring? Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Sonskerm. Hoed. Verkyker (as jy het). Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Stapstok (as jy het). Alles wat jy wil eet of drink vir die Braai.
Bank: Capitec
Takkode: 470010
Rekening: 127 236 2823
Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)
*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!








