"...Die Boerevolk onderskei homself reeds vir byna twee eeue van die res van Afrika se inwoners, as dié etniese groep wat as volk, sy heil, sy vryheid en sy selfbeskikking, van sy Vader alleen afsmeek. Geen volk kan egter bly voortbestaan, as sy jeug nie voortdurend in die kultuur, norme en waardes wat eie is aan daardie volk, geskool word nie..."
- OOM HENDRIK VAN BLERK
Musiek van die Week 2018

Tarryn Lamb - Mal Oor Jou.mp3
Tarryn Lamb
Mal oor Jou

Robbie Wessels - Mphe Di Hoenor.mp3
Robbie Wessels
Mphe di Hoenor

Angel De Lange - Ek Huil Oor Jou.mp3
Angel de Lange

Jan Blohm - Liefde Maak.mp3
Jan Blohm
Liefde Maak

Andriëtte - Swart Sambrele.mp3
Andriëtte
Swart Sambrele

Steve Hofmeyr - Loper RKK.mp3
Steve Hofmeyr
Daar is duisende maniere waarop julle vir Koning Jesus kan getuig. Sê maar net aan Hom dat julle gewillig is om Hom te dien, en dan sal Hy julle lei. Moenie aarsel nie. Trek julle wapenrusting aan, en klim op julle perde.
"Ag!" het hy skielik uitgeroep. Hierdie keer het hy die beitel 'n bietjie te hard geslaan, en dit het dwarsdeur sy boot gegaan. Sy goeie werk was nou bederf. Hy kon gerus huil, want dit sou moeilik gaan om sy boot nou waterdig te hou.
Soos die Here gewoonlik doen, het Hy Richard se gebede in 'n dubbele maat verhoor, want die volgende dag, Donderdag, was daar nog 'n kuikentjie, hierdie keer 'n swartetjie wat vier dae laat gekom het.
"Klein dogtertjies wat nog nie geleer het om gehoorsaam te wees en om die waarheid te vertel nie, kan nie partytjies hê nie," het Moeder gesê.
En toe het almal wat hom geken het, gesê: "Ek wonder wat op aarde Tom oorgekom het. Hy is deesdae baie stiller. Hy praat glad nie meer so baie nie. Is hy nie 'n gawe seun nie?"
"Los - jy - daardie - grasmaaier!" het Bobbie hygend gesê terwyl hy na die handvastel gryp. "Ek sal dit nie gee nie, jou naarheid!" het Bertie vasberade gesê.
Moeder was vreeslik aangedaan oor daardie woorde dat sy Frank gegryp en gesoen het, en dit het Frank skoon laat vergeet van sy moeilikheid in verband met die verjaarsdagpresente wat hy sou moes koop.
DIE DAG TOE HULLE 'N PAASGODIN OP LANGEBAAN GEKIES HET
'n Ou tante, rustende op die agterste gestoelte van haar swaar verrekte lyf, het weemoedig gelimlag oor die verrukte vertoon van vreugde - wetende van blomtyd as die koeke dik geswel is, soet, vol heuning en vol jongby, maar ook van die bitter, arm maande as die koningin sterf, die bye wegtrek en die neste stil en droog is.