# Jou Hart. My Taal. Ons Stem!

"...Afrikaans...maak hom, praat hom, kry hom lief, leer hom, doseer hom, gaan aan met hom. Daar heel bo vorm die suil 'n wortelpunt wat groei voorstel, groei sonder ophou, soos Afrikaans..."

                                                                     - JAN VAN WIJK (Argitek Taalmonument)

Nag ou Grote! ( † ) vir Volk en Vaderland 2017

Musiek van die Week 2017

Ricus Nel, mp3 Ricus Nel, Ricus Nel Hardekole

Jo Black - Skepe.mp3

Joe Black

Skepe

Jy is die storm, Jy is die Storm Dewald Wasserfall

Dewald Wasserfall - Jy is Die Storm.mp3

Dewald Wasserfall

Jy is die Storm

Lemoene, Lemoene Bok van Blerk, Lemoene Afrikaanse liedjie

Bok van Blerk - Lemoene.mp3

Bok van Blerk

Lemoene
Riana Nel, Skouers, Skouers Riana Nel, Skouers Afrikaanse liedjie, skouers mp3

Riana Nel - Skouers.mp3

Riana Nel

Skouers

Joe Niemand, Joe Niemand No longer slaves, No longer slaves MP3 Joe Niemand

Joe Niemand - No Longer Slaves.mp3

Joe Niemand

No longer Slaves

Karen Zoid - Toe vind ek jou.mp3

Karen Zoid

Toe vind ek jou
Bioskoop 2017
Susters
Liewe Kersvader
Vaselintjie
The Recce
Vuil Wasgoed?
Krotoa
Johnny is nie dood nie
Die Rebellie van Lafras Verwey
Kampterrein
Jagveld
Tess
Nul is niks nie?
Hoender met die rooi skoene

Bosveld Lounge Advertensie.mp3

Bosveld Lounge ♦ Kitty Hawk Lodge ♦ Farm Boschkop No 369JR ♦ Pretoria ♦ Sportkroeg, Troues, Privaat Funksies, Kinderpartytjies, Boerekos, Wildsgeregte ♦ 012 811 8234 ♦ "Kom los jou spore hier"
info@bosveldlounge.co.za
15-01-2016

VERGETE MUSIEK

deur Paul Joubert

Elke vyfde vrydag aand tussen episodes om 19h00, bring ek hulde aan al die vergete musiek! - Kom herleef saam met my die ou treffers. Besoek die Facebook Blad 'Vergete Musiek' en stuur jou versoeke in vir die volgende program!

11-01-2016

RANDALL WICOMB

deur Paul Joubert

27 Desember 2015 word legendariese kopersmid, woordsmid en musikant, Randall Wicomb se stem finaal stil. Hy het kleur in ons lewens verskaf. Diep spore vir Afrikaans getrap. Kom luister!

08-01-2016

STAAL BURGER

deur Paul Joubert

Die nimlike Staal Burger is 'n huishoudelike naam sedert hy as held in 'n radioreeks tydens die laat 1960's figureer het. Geskryf deur Radio-legende Fanus Rautenbach.

     Afrikaanse Kortverhale

Sinergia Advertensie.mp3

Sinergia Korporatiewe Klere ♦ www.sinergia.co.za ♦ Klere en geskenke ♦ Nasionaal ♦ Korporatiewe identiteit is binne almal se bereik ♦ Beatrice Grobler ♦ 082 462 3847 admin@sinergia.co.za
02-01-2016

AAN DIE EINDE VAN DIE REëNBOOG

deur Jeanne Goosen

Ek spring vorentoe, bring my regterknie op. Ek stamp hom netjies en baie, baie onsag in sy knaters. Barney vou dubbeld. Hy skreeu soos 'n vark wat geslag word. Hy kruip op sy knieë op die vloer, bedek sy dinges met sy hande. Sy plesierspier sal vir weke aanmekaar kramp, sy lus vir keeps blus.

STOMP

Jy is 'n stomp  griffie.  

PARNASSUS

Sy wil Parnassus bestyg. 

NEPOTISME

Onregverdige begunstiging van familie of vriende 

     Volksmoord Barometer

 DODETAL SYFER VANAF 1994

Hoeveel blankes is vermoor deur swartes sedert die einde van Apartheid? 

Nagenoeg 68 798 wit Suid-Afrikaners is vermoor sedert 1994 in rasgemotiveerde haat moorde. Meer as 4041 wit Kommersiële Boere is in dieselfde tydperk vermoor. Hierdie moorde is brutaal, die aanvallers spaar niemand nie, kinders en babas ingesluit. Vrouens word verkrag en dan vermoor - en in meeste gevalle word min artikels vermis - indien enige. 

Die ANC is tans besig om die manier waarop hierdie sake gerapporteer word, te wysig. Binnekort mag RAS nie aangedui word in die moorde nie, wat dit onmoontlik gaan maak om te rapporteer aan die wêreld wat tans in ons land plaasvind. 

Boer genocide, boer war genocide, boer genocide pictures, boer farm murders, stop boer genocide, genocide in South Africa, Farm murders South Africa

Slagtersnek


Long Hope, Distrik Somerset-Oos, 

Oos-Kaap 9/3/1816


O Slagtersnek, o Slagtersnek!

Hoekom moes ons soos diere vrek?

Vyf toue hang op 'n Britse galg - 

Die blote gedagte laat my walg.

Vir wie's die galg nou opgerig?

Britse prooi stap staderig.

Wie moet deur hul trane kyk?

Hul dierbaars wag in die modder en slyk.

Wie staan daar rustig, kalm en edel?

Sal Englands offers ook nog bedel?

Die stroppe word om hul nekke gesit,

Die teken gegee, die dood ontbied!

'n Ma het God om redding gesmeek: 

Die galg - hy kraak, hy knal, hy breek!

Hul val op die onwelriekende vlei. 

"Dis 'n Hemelsteken: Hul's vry! Hul's vry!"

Terug! Terug! Jul Boere pak!

Hier wórd nie gesoen, hier wórd nie gelag!"

Bevel is bevel! Die manne moet sterf!

Menslikheid het by die Kakies gederf!

Om die wankelnde galg te spaar en vertroetel

Het één vir één van die Boere gebuitel!

Sélfs nie die lyke was vrygegee -

Soos aas was ook dit hul bloedig trofee!

Wéét jul nie? Dis mos bekend:

Só word God se wet geskend!

© Pieter Cohen Hamburg