"...Gister se wa spore, word môre se hoop..."
- Randall Wicomb (liedjieboer, sanger)
Nag ou Grote! ( † ) vir Volk en Vaderland 2015
Musiek van die Week 2015

Bobby van Jaarsveld - My Alles.mp3
Bobby van Jaarsveld
My Alles

Adam Barnard - Hy Is.mp3
Adam Barnard
Hy is

Danie Botha - Hy leef .mp3
Danie Botha

Riana Nel - Dans.mp3
Riana Nel
Dans

Lianie May & Jay - NaweekLyfie.mp3
Lianie May & Jay
Naweeklyfie

Laurika Rauch - As ek eendag oud is.mp3
Laurika Rauch
Strikdas
Verskietende Ster
2 Grade van Moord
Abraham
Die Pro
Seun
Sink
Treurgrond
Somerson
French Toast
Strikdas
Ballade vir 'n Enkeling
Mooirivier
Bosveld Lounge Advertensie.mp3
info@bosveldlounge.co.za
VERGETE MUSIEK
deur Paul Joubert
Elke laaste vrydag aand van 'n kalendermaand om 21h00, bring ek hulde aan al die vergete musiek! - Kom herleef saam met my die ou treffers. Besoek die Facebook Blad 'Vergete Musiek' en stuur jou versoeke in vir die volgende program!
08-12-2015
deur Paul Joubert
Vier studente, Barend Smith (Leier), Eskin Horn (Sekretaris), Bokkie van der Merwe (Tesourier) en Aucamp Muller kry die gedagte om 'n boereorkes op die been te bring - die jaar is 1943.
25-09-2015
deur Paul Joubert
Catherine Higgins, 'n snelskrif tikster van Johannesburg, is in 1952 gekies om Suid-Afrika by die eerste Mejuffrou Heelal kompetisie in Long Beach, Kalifornië, te verteenwoordig. Sy was sewende.
02-09-2015
deur Paul Joubert
“Solank as wat ek lewe, sal ek nooit daardie wonderlike oomblik vergeet nie, toe liefde vir vader, huis en land getriomfeer het oor ’n dreigende en vir hom gewisse dood; nooit sal ek die uitdrukking op die gesig van daardie Boereseun vergeet nie, toe hy met sy hoof regop en met glinsterende oë vir my gesê het:
‘Ek sal nie sê nie!’”
27-08-2015
HENDRIK STEPHANUS HERTZOG VAN BLERK
deur Paul Joubert
Oom Hendrik was 'n persoon wat uitgestaan het as 'n held en 'n rolmodel vir die Boerevolk, van hoe 'n Boer sy liefde vir sy volk behoort uit te leef. Hierdie nederige, klein van postuur omie met sy lang wit baard, het die moed en deursettingsvermoë van 'n ratel gehad.
13-03-2015
MUSIEKSKUUR PRETORIA MATHYS ROETS
deur Paul Joubert
Intiem.Persoonlik. Warm. Gesellig. Selfs ietwat romanties. Die Musiekskuur by die Barnyard in Parkview het sy deure amptelik geopen met 'n vertoning van Matthys Roets 13 Maart 2015. 'n Repertoire om te onthou.
11-01-2015
deur Paul Joubert
In Paul Eilers se nuwe fliek, Stuur Groete aan Mannetjies Roux, word die Karoo, Laurika Rauch en Mannetjies Roux vir ewig op film vasgevang. 'n Energieke liefdesdrama, wat jou meesleur en belangrike lewenslesse leer. 'n Puik produksie in Afrikaans, op die groot skerm.
Afrikaanse Kortverhale

Sinergia Advertensie.mp3
AARDRYKSKUNDELES
deur P.J. Haasbroek
Die generaal lig sy wapen en vuur 'n kort, blaffende sarsie sodat meneer Enias Mukunga op die hardgespeelde grond val en mt sy voete lustig skop in die grond van sy aardrykskundelesse.
24-11-2015
IN DIE HOëVELD WAAR DIT OOP IS
deur P.J. Haasbroek
"n Goeie gelykenis van hom," het eerw. Konigsberg gesê : " Verbasende tegnologie; die spul moes miljoene gekos het." Hy het geaarsel en na my gekyk asof hy steun soek. "Dit was nogtans 'n sinvolle vergunning aan hulle. Dink julle nie so nie?"
18-11-2015
deur Jan Rabie
Ingenieur Jacobs het sy vrou so lief gehad dat hy na haar dood 'n lewensgroot wasbeeld van haar gemaak het. Elke aand as hy tuiskom, het sy op haar gewone plek aan die tafel gesit, gekleed in haar trourok en met 'n stuk breiwerk in haar hande wat nooit meer kon beweeg nie.
13-11-2015
deur C.G.S. de Villiers
Altyd opdoemende vrae, ewig onbeantwoord, want die mens is gevange op die aarde en is 'n eenling in die diepste van sy siel.
06-11-2015
DIE PARK NA DIE VAL VAN DIE BLARE
deur Karel Schoeman
Ou mense vir wie die lewe verbygegaan het sodat geen hoop of verwagting meer oorbly nie, saamgewaai uit hoeveel lande, opdrifsels van hoeveel oorloë, pogroms en agtervolgelinge, totdat hulle uiteindelik beland het onder hierdie vreemde son, toevallig saam op bankies in die park.
31-10-2015
deur Jan Spies
En Harmaansie gee hom daar van voor die kar af 'n stuk gereedskap uit 'n bondel werkgoed wat daar op 'n sak lê. Maar sommer so op die voel af sê oom Harmaans: "Nee man, nou gee jy dan vir my die dingesgrip, en ek het jou die watsem gevra."
26-10-2015
deur Jan Rabie
Die foksterriër is geen filosoof; elke emosie wat van Madame na hom kom is onmiddellik en geheim. En elke keer as Madame sy deur verbygaan, laat hy sy gefolterde kop op sy pote sak, en begryp dit nie.
13-10-2015
deur Chris Barnard
As die meide smiddae die mangopitte los en wegraak tussen die home, dan kom dié stilte. Dis die uur sonder sonbesies - die dooie vuur waarin 'n mens begin vermoed at selfs die son iewers vasgesteek het. In so 'n uur kom Kirst.

IntimoSA Advertensie.mp3
09-10-2015
deur Jan Spies
En daar begin kry die omstanders Jan Kowa elkeen volgens sy vermoë jammer: een vir tien sjielings, 'n ander vir 'n halfkroon, nog een vir sewe-en-ses, en 'n volgende vir sewentien-en-'n-sikspens.
27-09-2015
deur Breyten Breytenbach
Op pad huis toe het die reisigers in die bus hom agterdogtig aangekyk en die kondukteur het ontevrede vlak agter hom sy snor kom stryk. Hy weet nie of dit sy verbeelding was nie maar dit was kompleet asof daar 'n grommende geluid van die pampoen kom.
24-09-2015
deur A.A.J van Niekerk
As die musiek ophou, slaan die hond vriendelik 'n paar slae met sy stert op die grond. Eenvoudige, opregte applous. Die vlieë warrel 'n oomblik op van die kospot op die dooie vuurherd in die middel van die bossieskerm.
08-09-2015
deur J.M. Gilfillan
By die deur prop hy die stuk papier in haar hand waar sy nog op hom staan en wag. Nou moet ek 'n pryslied gaan lees, dink hy, of 'n psalm van Dawid. Dit sal die sonde van die taal van my afwas.
01-09-2015
deur Emma Huismans
Nadat seksie twee sonder orders van bo 'n polisie-van opgeblaas het, moes ek 'n week lank in 'n shack lê omdat die padblokkades almal voorgekeer het. Tussen stukke brood en lou mellow yellow het ek oor haar gedroom en chauv-agtig jaloers geraak by die gedagte dat sy dalk daardie milde wit heupe vir iemand anders sou gee.
06-08-2015
deur Henk Rall
Die silwerkruis het ons as bloedbroers uitgewys. Voor dit was ons bloot reisgenote. Of het hy geweet? Hy was immers ouer as ek en langer bewus van die drang in ons.
07-07-2015
KLEIN RIET-ALLEEN-IN-DIE-ROERKUIL
Eugene N. Marais
Die eerste boodskapdraer by Gammadoekies was die geel Boesmantjie Riet-alleen-in-die-roerkuil. Sy ta se ta, ou Heitsi-eibib, het hom so genoem toe hy nog in die dra-vel sit. Hy kon so vinnig hol dat die stofwarreltjies onder sy hakskene uitdraai; en as hy reg-reg uithaal, dan word hy nes 'n vaal strepie in die middel van die wapad.
30-06-2015
deur Pulvermacher
Halluja!...Heer: jy het jou in die laaste tyd rechte goed gedra. Kyke die gras!...Kyke die gousblom!...Kyke die banjang water in die sloot!...Kyke die bees!!
17-06-2015
deur Koos Prinsloo
Ek was op die Grens (90 dae ononderbroke opleiding) toe sy tussen 18h00 en 19h00 die aand van 1 Augustus 1983 dood is. Ek het dikwels aan mense gesê sy is "my beste vriendin." Sy was die eerste vrou aan wie se borste ek gevat het.

Angelic Nails Advertensie.mp3
02-06-2015
deur M.C Botha
Frans Malan is 'n Afrikaner. Hy glo in God, gaan elke sondag kerk toe, herdenk elke jaar Geloftedag, en stem in elke verkiesing vir die Nasionale Party.
08-05-2015
deur Riana Scheepers
"Jy moet vir my skryf," sê die vrou. Die man hoor die stem van die vrou voor hom, maar hy kyk nie op van sy werk nie.
01-05-2015
deur Breyten Breytenbach
Daar was sellulêre dekadensie, die bloudruk is vernietig en nou is daar bandelose voorpanting, vervlieting. Uitspattigheid. Uie sal goed hier aard, die grond is lekker sanderig. Net té nat.
27-04-2015
deur John Miles
Die Manier waarop ek hom ontmoet het, moes my gewaarsku het dat dit moontlik is. Maar dan ook slegs dat dit moontlik is.

Radio Omroeper Kort Kursus Advertensie 1.mp3
18-04-2015
deur P.I. Philander
Tussen Freek de Jager en sy uitsig oor die pan hang 'n spinnerak. Om sake te vererger, bly sit die groot bruin spinnekop roerloos in die middel, soos 'n vleuelmoer wat daar vasgeroes is.
29-03-2015
deur Chris Barnard
Oom Coenraad was 'n harde man - bruin gebrande skaapboer wat alles weggelag het en selfs oor die grootste ramp filosofies kon borduur.
14-02-2015
deur Koos Prinsloo
Wanneer hy vir die twee keer vorentoe leun, fluister hy met sy lippe dig teenaan die dofglimmende hout: "Jonkmanskas." Dan vat hy die ronde kop van die een laai vas en trek dit met mening oop.
10-01-2015
deur Dolf van Niekerk
Verlede nag het my gees weggeloop. Boland toe. Miskien loop jy hom raak, iewers tussen Stellenbosch en die Paarl. In 'n wynwingerd, in die son. Want dis parstyd in die wynland. Nou dat die jaar ryp geword het.
Kattie Design Grafiese Kunstenaar Advertensie.mp3
Pin Interest Foto Flits
Ek gee erkenning aan álle bronne wat ek gebruik; indien ek dalk van u materiaal gebruik en nie erkenning daarvoor gee nie, kontak my asseblief sodat dit reggestel kan word.
Afrikaanse Musiek Nuus
16-06-2015
deur Paul Joubert
Wat het Sonia en Riana in gemeen? Beide se van begin met Nel, want, hulle is sussies. En nog 'n besonderse musikale uitvoerproduk - soos Juanita du Plessis - van Namibië.
11-05-2015
deur Paul Joubert
Merkwaardig. In een woord opgesom. Merkwaardige vrou. Merkwaardige lewensverhaal. 'n Inspirasie vir elke vrou daarbuite. 'n Inspirasie vir ons almal.
10-04-2015
deur Paul Joubert
Wat het Wilhelmina Jacoba Viviers, Zander Tyler, Francois van der Merwe, Louis Andreas Pepler, Henk Opperman, Jacobus Frederik Jersich, Sonia Nel, Ralph John Rabie en Thys Streicher in gemeen? Al hierdie bekende musikante gebruik verhoogname - en jy ken hul glad by by bogenoemde name nie.
Redaksioneel
FRITZ JOUBERT DEQUESNE
deur Paul Joubert
Boeresoldaat, krygsgevangene, grootwildjagter, joernalis, oorlogskorrespondent, Anglofoob, makelaar, saboteur, spioen en avonturier wie se haat vir die Brittehom gedryf het om vrywillig in albei Wêreldoorloë vir Duitsland te spioeneer.
17-09-2015
deur M.C.E. van Schoor
"Ek aanvaar die betrekking as kommandant op voorwaarde dat julle my die belofte sal doen dat elke burger hom manlik sal gedra en dat julle my bevele sal gehoorsaam.
10-06-2015
deur Fransjohan Pretorius
Genl Koos de la Rey, miskien Suid-Afrika se beroemdste krygsman, wie se naam ver buite die grense van sy land spreekwoordelik geword het vir sy moed en militêre vernuf.
31-05-2015
deur Paul Joubert
31 Mei. Uniewording. Statebond. Republiekdag. Die Vredesverdrag van Vereeniging. Die Stem. Oranje-Wit-Blou vlag. Uitgewis as 'n dag om dié gebeure te herdenk as 'n trots Afrikaner.
06-05-2015
deur J.H. Breytenbach
Generaal Piet Cronje veg as volksheld in twee oorloë maar sy ongelooflike hardkoppigheid lei tot die grootste nederlaag van die Tweede Vryheidsoorlog en hy word 'n eensame, verbitterde uigeworpene.
09-04-2015
deur Leopold Scholtz
Generaal Christiaan de Wet, miskien Suid-Afrika se beroemdste krygsman, wie se naam ver buite die grense van sy land spreekwoordelik geword het vir sy moed en militêre vernuf.
07-03-2015
deur Leopold Scholtz
Byna 150 jaar voor Van Riebeeck, sneuwel Francisco D'Almeida saam met 65 van sy landgenote op Tafelbaai se strand in 'n slag teen 'n Hottentot-kaptein wie se naam ons nooit sal ken nie.
05-02-2015
TEEN DIE SUIDEHANG VAN MEINTJIESKOP
deur Paul Joubert
Dit is 275 meter lank en in die vorm van 'n halfmaan gebou. Hierdie pragtige gebou, wat uit ligte sandsteen gebou is, is ontwerp deur die argitek, Sir Herbert Baker. Die twee sye van die halfmaan verteenwoordig die Afrikaner- en Engelse dele...
03-01-2015
NASIONALE KRUGER WILDTUIN: ONS TROTS
deur Paul Joubert
Die Nasionale Krugerwildtuin is die grootste wildreservaat in Suid-Afrika, en 'n trekpleister vir internasionale en plaaslike toeriste. Die park strek ongeveer 350 kilometer van noord na suid en 60 kilometer van oos na wes.
Afrikaans
AFRIKAANSE AKRONIEME
ACVV Afrikaanse Christelike Vrouevereniging
AHI Afrikaanse Handelsinstituut
ALV Afrikaanse Letterkundevereniging
ATA Afrikaanse Taalatlas
ATKV Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging
AWB Afrikaner Weerstandsbeweging
GRA Genootskap van Regte Afrikaners
AFRIKAANSE EPONIEME
Abrakadabra Genoem na die Oostenrykse geneesheer en astroloog, Friedrich (Franz) Mesmer (1734 - 1815) wat dierlike magnetime ontdek het.
Amnestie (kwytskelidng van straf as gevolg van 'n misdaad opgelê)
Bluetooth Genoem na Harald Blatand (c.910 - 987), 'n Wikingkoning wat Denemarke en Noorweë met mekaar verenig het.
Bobbejaansleutel Die bobbejaan- in gereedskap is in vertaling genoem na 'n mnr. Charles Moncke, 'n Britse smid, of Charles Moncky van die VSA, wie se vanne skynbaar met monkey verwar is.
Casanova (vroueverleier) Genoem na Giacomo Girolamo Casanova de Seingalt (1725 - 1798), Venesiese avonturier, gigolo en skrywer, maar in tydperke in sy leeftyd ook soldaat, sekretaris, prediker, alchemis, dobbelaar, violis, loteryopsiener, spioen vir die Inkwisisie, joernalis, diplomaat, spekulant en enige bereop wat sou help om hom in die slaapkamer en onderklere van 'n dame te kry.
Cayennepeper Die sterkte daarvan word aangeslaan op 30,000 tot 50,000 Scoville-eenhede. Die Scoville-skaal meet die speseryhitte (pikantheid) van 'n rissie na aanleiding van die capsaïsieninhoud daarvan.
Daalder (vroeëre Suid-Afrikaanse bedrag van 1 sjieling en 6 pennies, 15 sent; afkorting van riksdaalder) Genoem na die dorp Joachimsthal.
Dom Pérignon (beroemde sjampanje uit die stal van Moët & Chandon). Genoem na 'n Benediktynse monnik, Dom Pérignon (16-38-1715).
Epsomsout Genoem na die dorp Epsom in die graafskap Surrey in Engeland waar die sout die eerste keer in die natuur aangetref is. Dit is oorspronklik berei deur die indamping van die mineraalwater wat ongeveer 1618 daar ontdek is.
Fauna Genoem na Faunus, die Romeinse god van die dierelewe, die bos en herders. Hy word vereenselwig met die Griekse god Pan want hy is ook halfman, halfbok met horings en bokpote.
G-Kol (boontjievormige deel van die vagina wat, na talle vrouens beweer, 'n erogene sone bevat wat tot hoë vlakke van seksuele opwekking en kragtige orgasmes kan lei as dit gestimuleer word)
Hermafrodiet Sy (Salmakis) het die gode gesmeek om hulle vir alle tye te verenig. Die resultaat was dat die eertydese knaap in 'n tweeslagtige wese verander het.
Ikabod Moontlik genoem na die Bybelse Jakob, as die uitlêers van die Bybel aanvaar dat Jakob en Ikabod verbrouings van die naam Jogebed of Jokobod is.
Jerobeam (bottel met 'n inhoudsmaat van vier gewone bottels) Genoem na die Bybelse Jerobeam (oorlede 901 v.C), die eerste koning van die noordelike Israelitiese koninkryk ná die verset teeen Rehabeam.
Kiekie Kiek se van is nie net in die eponiem kiekie verewig nie. 'n Monument vir hom is in 1990 opgerig, 'n straat in Amsterdam is in 2004 na hom genoem en so ook asteroïed 17521 in 1993.
Lolita Genoem na die hoofkarakter, Lolita, in 'n roman van die Russies-Amerikaanse skrywer, Wladimir Wladimirowitsj Nabokof (1899 - 1977). Die Nabokof-familie was drietalig, wat Wladimir later ook benut het deur die eerste blokkiesraaaisels in Russies saam te stel.
Mesmerisme Kul jou hier, kul jou daar! Die woord is volgens sommige 'n verbrouing van die geheime kabbalisiese Hebreeuse habrahar dabar.
Munt Die eerste persoon wat 'n afbeelding van sy kop op 'n munt gehad het, was Julius Ceasar. Omdat skelms dadelik agtergekom het dat 'n mens stukkies van die goue en silwer munte kon afbreek, is kartelrandjies aangebring wat sodanige skending duidelik laat blyk het.
Nemesis (genadelose, onafwendbare straf, gewoonlik in die uitdrukking jou nemesis teenkom.) Genoem na die Griekse mitologiese godin van die wrekende geregtigheid.
Oscar Die beeldjie wat elke jaar in Hollywood aan die beste presteerders in die jaar se rolprentoes toekegen word. Bloot toevallig genoem na Oscar Pierce.
Pekinees Een frivole Engelse bron weet te beweer dat die brak uit die mou geloer het (Engels peek) en daarom Peek-i-neese genoem is. Die ras se bynaam Leeuhond kom van hulle voorkoms wat aan dié van die sogenaamde Chinese wakende leeus herinner.
Pulitzerprys Genoem na die Hongaars gebore Amerikaanse koeranteienaar en -redakteur, Joseph Pulitzer (1847 - 1911), wat die fonds nagelaat het vir die prys wat reeds sedert 1917 toegeken word.
Quisling Genoem na die Noorweegse leëroffisier en politikus, Vidkun Abraham Lauritz Johnsson Quisling (1875 - 1945), die grootste verraaier in die Noorweegse geskiedenis.
Rosettasteen (kliptablet wat in 1799 deur ene Boussard of Bouchard in Egipte gevind is en waarop 'n inskripsie in drie dele verskyn). Genoem na die Stad Rosetta (tans Rashid)
Sifilis (seksueel oordraagbare siekte, veneriese ontsteking)
Genoem na 'n karakter, Syphilis, in 'n gedig van 1530 deur die Italiaanse geneesheer, wiskundige
Tandem (soort fiets waarop twee persone agtermekaar sit en saam trap) Genoem na 'n Engelse edelman, lord Tandem,
Uzi ('n kompakte automatiese wapen wat wêreldwyd gebruik word, genoem na die Israelse
Vestaalse maagd (kuise vrou) Genoem na die Romeinse godin van die vuurherd, Vesta, wat moes sorg dat die vuur in haar tempel
Woensdag (dag voor Donderdag wat op Dinsdag volg) Genoem na een
Xantippe ('n twissieke, neulende, sanikende vrou) Genoem na Xantippe, die eggenote van die Griekse wysgeer, Sokrates
Sy het elf-en-dertig geite (sy het altyd 'n klomp nukke en grille). Sy het dit die elf-en-dertigste keer gedoen (sy het dit vir die soveelste keer gedoen).
Alles is nie pluis nie. (Daar is êrens 'n skroef los. Nederlands pluizen = gladmaak). Hy is nie pluis nie (Hy is nie by sy volle verstand nie).
Wat is die betekenis van die woord Aandblom?
Hy het amper die stuipe gekry, so kwaad was hy. Hy was woedend. Nederlands...
Hy is ruimskoots vergoed. Hy is voldoende vergoed. Nederlands ruimschoots was oorspronklik 'n skeepvaartterm
Waar kom die woord Stoethaspel vandaan?
Ken jy die term festoen? Wat is die betekenis van die woord festoen?
Jy is 'n stomp griffie.
Sy wil Parnassus bestyg.
Onregverdige begunstiging van familie of vriende
Volksmoord Barometer
DODETAL SYFER VANAF 1994
Hoeveel blankes is vermoor deur swartes sedert die einde van Apartheid?
Nagenoeg 68 798 wit Suid-Afrikaners is vermoor sedert 1994 in rasgemotiveerde haat moorde. Meer as 4041 wit Kommersiële Boere is in dieselfde tydperk vermoor. Hierdie moorde is brutaal, die aanvallers spaar niemand nie, kinders en babas ingesluit. Vrouens word verkrag en dan vermoor - en in meeste gevalle word min artikels vermis - indien enige.
Die ANC is tans besig om die manier waarop hierdie sake gerapporteer word, te wysig. Binnekort mag RAS nie aangedui word in die moorde nie, wat dit onmoontlik gaan maak om te rapporteer aan die wêreld wat tans in ons land plaasvind.

Slagtersnek
Long Hope, Distrik Somerset-Oos,
Oos-Kaap 9/3/1816
O Slagtersnek, o Slagtersnek!
Hoekom moes ons soos diere vrek?
Vyf toue hang op 'n Britse galg -
Die blote gedagte laat my walg.
Vir wie's die galg nou opgerig?
Britse prooi stap staderig.
Wie moet deur hul trane kyk?
Hul dierbaars wag in die modder en slyk.
Wie staan daar rustig, kalm en edel?
Sal Englands offers ook nog bedel?
Die stroppe word om hul nekke gesit,
Die teken gegee, die dood ontbied!
'n Ma het God om redding gesmeek:
Die galg - hy kraak, hy knal, hy breek!
Hul val op die onwelriekende vlei.
"Dis 'n Hemelsteken: Hul's vry! Hul's vry!"
Terug! Terug! Jul Boere pak!
Hier wórd nie gesoen, hier wórd nie gelag!"
Bevel is bevel! Die manne moet sterf!
Menslikheid het by die Kakies gederf!
Om die wankelnde galg te spaar en vertroetel
Het één vir één van die Boere gebuitel!
Sélfs nie die lyke was vrygegee -
Soos aas was ook dit hul bloedig trofee!
Wéét jul nie? Dis mos bekend:
Só word God se wet geskend!
© Pieter Cohen Hamburg